Innoverend
Genetika
Kwaliteit
Die alles-in-een-saadverskaffer
Sonneblompakkette vir ekonomiese en volhoubare produksie
K2 Saad fokus daarop om produsente by te staan met hul keuse van gewasse ten
einde ekonomies en volhoubaar te kan produseer.
Die sonneblomreeks sluit onder meer konvensionele kultivars asook basters met
beproefde tegnologie in.
Vir volhoubare produksie bied K2 Saad dus ‘n volledige sonneblompakket wat
nasionaal verkrygbaar is.
Kontak gerus jou naaste K2-verteenwoordiger vir meer inligting.
Posbus 159, Oudtshoorn, 6620, Suid-Afrika • Tel: 044 203 9800 • Tel: 018 293 1233 • Tel: 010 140 0839 • Tel: 012 252 6849 • www.saadbemarking.co.za
Verdien gratis AgriBonus-punte eksklusief verkrygbaar vanaf K2 Saad. KKSB is 'n vennoot van Agribonus. Tel: 012 843 5660.