Senwes Scenario Augustus / September 2017 | Page 56

•••• NUUS Toets jou vernuf op Hinterland se skietdag I Afdelings waarin daar pryse te wen sal wees, is Seniors, Ope, Dames, Junior Randslag, Junior Windgeweer en Junior Jaggeweer. Daar het in die verlede al ’n totaal van 120 skuts deelgeneem en daar word gepoog om al die omliggende dorpe ook te betrek, sodat daar ten minste 200 skuts kan meeding. Enige persoon met ’n jaggeweer kan inskryf. Die baan is ook so be­plan dat dit die speelveld taamlik gelyk sal maak tussen skuts op alle vlakke. Die inskrywingsfooi vir die dag is R250 vir vroeë inskrywings, wat tot en met 20 Augustus aan- vaar sal word. Daarna, tot op die skietdag op 26 Augustus, sal die koste R350 per skut beloop. Skuts moet wel bewus wees van die feit dat indien hulle nie bly vir die prysuitdeling nie, hulle hul pryse sal verbeur. Daar is ook wegsteek- pryse en gelukstrekkings, wat bete- ken dat enige persoon ’n prys op die dag kan wen. Op die dag kan skuts reeds om 08:30 hulle laaste inskiet doen, met die kompetisie wat stiptelik om 09:00 begin. Vir meer inligting en om te bespreek, stuur ’n e-pos aan [email protected] of kontak Christo Roux (Voorsitter) by 082 926 4366 of CP Scheepers (Sekretaris) by 079 717 3830. w 54 s Augustus op jou kalender al vol? Die Bothaville Jagters­ver­ eniging bied weer, in same­werking met Hinterland en InteliGro, hulle jaarlikse skietdag aan. Die skietdag vind vanjaar op Saterdag, 26 Augustus, plaas en sal weer by die Marouzlansrust Skietbaan, sowat 17km buite Bothaville, aangebied word. Op dié opwindende dag word die skuts se skietvernuf op die 100m, 200m sowel as 300m-baan getoets. Die dag beloof om ’n uitdaging te wees met ’n verskei­ denheid teikensoorte waarna geskiet sal word. Elke skut het ’n totaal van 15 rondtes vir die dag. MIDDEL VEGETATIEF, TOPBEMESTING BLOMSTADIUM VOOR PLANT VROEË VEGETATIEF, MET PLANT Met Kynoch se innoverende en pasmaak-produkte kan jy bemesting toedien volgens jou mielieplante se behoeftes en groeistadiums. So verseker Kynoch dat jou mielieplante kry wat hul nodig het, wanneer hul dit die nodigste het. Kynoch – verbeterde doeltreffendheid deur innovasie. Vir verbeterde stikstof- doeltreffendheid wat beskikbare stikstof in die grond verhoog. KynoPlus ® - mengsels: Om stikstof, fosfaat en kalium doeltreffend in die grond te sit. KynoPop ® KynoPlus ® en KynoPlus ® - mengsels: KynoPlus ® - Effektiewe bemesting wanneer die voedings- behoefte van die mielieplant geweldig toeneem. Vir ‘n vinnige begin en sterk saailinge. NPKS-plantermengsel Om gedurende hierdie stadium in die mielieplant se lewe ‘n goeie potensiaal aan te lê. Mielie OEMFF®: ’ n Blaarvoeding om die effektiwiteit van die mielieplant te verbeter. Mielie OEMFF® B16: Om gedurende stuifmeelstort, bestuiwing en bevrugting in die spesifieke voedings- behoefte te voorsien. KynoPlus ® -mengsels Foli-Grande of Foli-Plus: Het die nodige voeding- stowwe in, om graanvul te verbeter. Farmisco (Edms) Bpk. h/a Kynoch Fertilizer Reg. Nr. 2009/0092541/07 011 317 2000 | [email protected] www.kynoch.co.za KynoPlus® is geregistreer as kunsmis groep 1 – Reg. No: K8024, KynoPop® Reg. No: K9101, Mielie OEMFF® Reg. No: K8702 en Foli-Grande Reg. No: K8045 (Alle produkte is geregistreer onder Wet 36 van 1947) KynoPlus ®