Senwes Scenario Augustus / September 2017 | Page 43

•••••••
RUBRIEK •••
Grafiek 1 : Sterkte van Tendens
BRON : SAAMGESTEL DEUR OUTEUR . gebeur wanneer pryse deur ’ n be duidende ondersteunings- of weerstandsvlak breek , maar weer terugkeer na die aanvanklike vlakke . Hierdie risiko kan beperk word deur volume as ’ n addisionele hulpmiddel te gebruik . Die norm is dat ’ n drastiese verhoging in volume waargeneem word indien pryse deur ’ n beduidende prysvlak breek . Die verhoogde volu mes verteenwoordig groter markdeelname , wat dien as bevestiging van die uitbreek . Grafiek 3 is ’ n grafiese illustrasie van pryse wat deur ’ n beduidende weerstandsvlak breek , waar groter volumes waargeneem word met die uitbreek .
Grafiek 2 : Prysommekeer
Grafiek 3 : Uitbreek van Beduidende Prysvlakke
volume sal toeneem waar ’ n nuwe tendens sal vorm na die ommekeer . Hierdie wisselwerking kan grafies voorgestel word in Grafiek 2 .
BRON : SAAMGESTEL DEUR OUTEUR .
BRON : SAAMGESTEL DEUR OUTEUR .
iii ) Uitbreek van beduidende prysvlakke Een van die grootste vrese vir markdeelnemers is die moontlikheid van ’ n vals uitbreek . Dit
SLOT Deur slegs ’ n redelike begrip te hê van die bostaande inligting , is u reeds ’ n stappie voor die res . Dit is voordelig om tegniese analise met fundamentele analise te kombineer om sodoende die beste moontlike besluit te kan neem , aangesien ’ n breek deur ’ n langer termyn ondersteunings- of weerstandslyn gewoonlik gekoppel kan word aan fundamentele vraag- en aanbodfaktore wat verander . Tegniese prysgrafieke bied analiste die geleentheid om die verhouding tussen vraag en aanbod visueel voor te stel en kan moontlike veranderings in hierdie verhouding deur verskeie tegniese indikatore aangedui word . Met volume as basis , fokus die komende artikel op die gebruik van opebelang as tegniese instrument en die interpretasie van wisselwerking tussen prys , volume en opbelang as ’ n kombinasie .
Vir meer inligting of om kompeterende opsiepryse op ’ n groot verskeidenheid kommoditeite te bekom , skakel gerus vir Susari Geldenhuys by 018 464 7430 of 072 116 9999 of e-pos haar by Susari . Geldenhuys @ senwes . co . za .
SENWES Scenario • AUG / SEP 2017 41