Senwes Scenario Augustus / September 2016 | Page 50

••• RUBR I E K G N I L E al a i K s n K e t I po s W d i T e h GON kkuraat N se a I r e D e LA jou gew DEEL 2 bereik DIE HERLAAI VAN AMMU­ NISIE HET DIE AFGELOPE AANTAL JARE BEHOOR­ LIK POSGEVAT ONDER VERAL JAGTERS NADAT DIE KUNS AL ’N GERUIME TYD HOOFSAAKLIK DEUR SKYF­SKIETSKUTS BEOE­ FEN IS. DEEL EEN VAN HIERDIE RUBRIEK HET IN DIE JUNIE-JULIE UITGAWE VAN SENWES SCENARIO VERSKYN. HIERMEE DIE TWEEDE DEEL: FRANS DREYER ABSOLUTE MINIMA BEREKENING Tabel 1 vervat die berekening vir die ladder-toets soos weerspieël in Figuur 1. Hierdie berekenings is in Microsoft Excel gedoen en word 48 AUG/SEP 2016 Tabel 1: Absolute Minima berekening. Skoot Lading Voet/ 1ste 2de nr. (gr) sek Verskil Verskil 1 40 2519         47     2 40.2 2566   -52       -5   3 40.4 2561   22       27   4 40.6 2588   -24       3   5 40.8 2591   22       25   6 41 2616   -25       0   7 41.2 2616   -16         -16 8 41.4 2600   4       20   9 41.6 2620   -20 verduidelik sodat dit maklik herhaalbaar is. Die uitleg soos vervat in Tabel 1 maak dit ook makliker om dadelik die aangewese lading te identifiseer. Die eerste stap in hierdie berekening is natuurlik om die lading en elke lading se spoed (gewoonlik in voet per sekonde) van die minimum tot maksimum lading in te • SENWES Scenario vul op die sprei­vel. Daarna word die verskil in spoed tussen die verskillende la­dings bereken in die 1ste Verskil-kolom. Die waarde 47 is slegs (2566 – 2519) en -5 is (2561 – 2566). Die res van die waardes in die 1ste Verskil-kolom word op dieselfde manier bereken. In die 2de Verskil-kolom word die proses herhaal en die verskil van die verskil in spoed word bepaal. Die waarde -52 is slegs ((-5) – ABS(47)). Die ABS voor die waarde wat afgetrek word, is ’n funksie in Excel en beteken slegs dat die absolute waarde of getal self afgetrek word en dat die teken voor die getal nie in ag geneem moet word nie. Op dieselfde manier is die waarde 22 dan (27 – ABS(-5)). Die res van die waardes in kolom twee word dan dienooreenkomstig bereken. Na afloop van hierdie bereke­ ning ontstaan daar dan gewoonlik in die 2de Verskil-kolom ’n tendens waar die waardes van bo na onder negatief-positief-negatief word. In hierdie spesifieke voorbeeld is daar drie sulke gevalle. Die positiewe waarde of absolute minima van die tendens kan weer teruggetrek word na ’n spesifieke