Senwes Scenario Augustus / September 2016 | Page 41
uppe marketing A14609/SS
STIMULEER EETLUS OP DROË WEIDINGS
VIR VERBETERDE PRESTASIE
DRYVELD 46:
WINTERLEK VIR BEeSTE
• Stimuleer ruvoerinname van beeste en
beperk wintermassa-verliese
• Bevat spoorminerale wat lei tot verhoogde
konsepsie en kalfpersentasies
• Volledig klaar gemengde lek
• Help voorkom droë galsiek
GROOT 46
Kyk uit vir die
vir ’n droëveld-aanvulling wat werk!
EPOL & MOLATEK
TROTS SAAM
Vir meer inligting oor Molatek se
spesifieke voere en dienste kontak ons:
+27 (0)13 791-1036, [email protected],
www.molatek.co.za
Dryveld 46 Reg. Nr. V20820 (Wet 36/1947)