Senwes Scenario Augustus / September 2016 | Page 28

BLOU BETEKEN HOË INTENSITEIT VERMINDER BEWERKINGS
BLOU BETEKEN HOË INTENSITEIT VERMINDER BEWERKINGS

RUBIN 12 KOMPAK-SKOTTELEG

Indiwidueel gemonteerde skottels beteken dat die Rubin 12 nie met oesreste verstop nie
Danksy sy groot skottels van 736 mm en aggressiewe aanvalshoek is LEMKEN se Rubin 12 die ideale werktuig om groot hoeveelhede plantmateriaal in te werk en eweredig oor die hele werkdiepte te versprei . Die Rubin 12 werk ewe goed in harde grond . Die hidroulies verstelbare nalooprollers beheer die diepte akkuraat en sorg ook vir ‘ n ferm en goed gevormde saadbed .
■ Werkdiepte van 7 tot 20 cm , hidroulies verstelbaar
■ Simmetriese skottelrangskikking om skeeftrekkery uit te skakel
■ Meng organiese materiaal eweredig in grond vir vinnige afbreking
■ Hoë werkspoed lewer intensiewe bewerking en hoë werkverrigting

KARAT 9 KOMPAK-KULTIVATOR

Skare word sonder moeite geruil ; geen gereedskap is nodig nie
Die unieke rangskikking van LEMKEN se Karat 9 se skare sorg dat grond behoorlik losgemaak en groot hoeveelhede organiese materiaal deeglik in die grond ingemeng word - sonder verstoppings , saamsleep of ander probleme . ‘ n Ry skottels maak ook die grond gelyk voordat die nalooprollers dit vasdruk en ’ n netjiese saadbed vorm . Die dieptebeheer en die gouwisselskare van LEMKEN beteken dat jy altyd met die regte skaar op die optimale diepte werk .
■ Veerbelaaide skare is ten volle onderhoudvry
■ Werkdieptes van 5 tot 30 cm moontlik
■ Beskikbaar in werkwydtes van 3 tot 7 m
■ Hittebehandelde skare vir langer leeftyd
Kontak jou naaste handelaar om meer oor LEMKEN uit te vind Blackie Swart , Area Verkoopsbestuurder , 082-404-9651 , b . swart @ lemken . com