Senwes Scenario Augustus / September 2016 | Page 16

••• KO L LI G Nico de Beer > VERVOLG VAN BLADSY 13 feit dat sy oupagrootjie in 1914 na Ceylon gedeporteer is, het hom nie gekeer nie. Ondanks alles het hulle voortgegaan en nie moed opgegee nie. werktuigkundiges het. Senwes het ook verskeie boeredae waar boere in die omgewing op hoogte bly van tegnologie en relevante sake. SENWES Hy is baie betrokke by Senwes. Senwes doen plaaslaaie by hom wat sake vir hom vergemaklik. Verder het hy ook omvattende versekering, asook huis- en haelversekering by Certisure uitgeneem. Hy het ook verskeie John Deere trekkers en implemente. Hy sê dat hy goeie diens en naverkoopsdiens by Senwes Equipment kry en dat hulle goeie VROEË VEGETATIEF, MET PLANT MIDDEL VEGETATIEF, TOPBEMESTING BLOMSTADIUM MIELIES VOOR PLANT GEORGANISEERDE LANDBOU Nico glo daaraan om iewers te behoort - dis hoekom hy en sy seun, Dirkie, ingeskrewe lede van Agri Noordwes is. Elkeen het sy werk in georganiseerde landbou. Hulle was juis saam met ander produsente die ontvangers van die 300ste voers­kenking van Agri SA. HANTERING VAN WERKSMAG Ten opsigte van sy werkers glo hy dat daar een ding is wat jy moet toepas - “Moenie iets van hulle verwag wat jy nie self bereid is om te doen nie.” En sy rekord spreek boekdele - van sy personeel is al 25 tot 30 jaar by hom werksaam. Bykomend moet daar ook aanspo­ ringsbonusse wees vir verdere motivering. Dit is dus duidelik dat Nico binne homself, sy familie en in die gemeenskap, gerat is vir boerdery. Met Kynoch se innoverende en pasmaak-produkte kan jy bemesting toedien volgens jou mielieplante se behoeftes en groeistadiums. So verseker Kynoch dat jou mielieplante kr