Senwes Scenario Augustus / September 2015 | Page 63

– Frikkie Kirsten, Boer, Makwassie. ’n Tradisie van Gehalte. Engen smeermiddels word al vir generasies vertrou om dinge op die plaas glad te laat verloop. Met ’n wye reeks tegnologies-gevorderde produkte – spesifiek ontwikkel met Suid-Afrika se uitdagende en wisselvallige weersomstandighede in gedagte – kan jy gerus wees jy kry die beste produk vir enige situasie, kom wat wil. Beskikbaar by Engen Oil Centre, goedgekeurde verspreiders en voorste koöperasies. Klante-dienssentrum: 0860 036 436. FCB CAPE TOWN 10009453CT/A “My planters is die hart van my besigheid. Engen smeermiddels hou hulle aan die gang dag in, dag uit.”