Senwes Scenario Augustus / September 2015 | Page 47

••• R UB R IE K gehad vanweë die hoë volume eise wat hanteer is. In die lig van voorgenoemde het versekeraars verpligte risikobestuur in plek geplaas deur ‘n bybetalingstruktuur daar te stel. RISIKOBESTUURSINSTRUMENTE Aangesien ‘n bybetalingstruktuur by die meeste afdelings (brand, motor, huis, ens.) ‘n gegewe is, is daar tog ander maniere waarop die bybetalingstruktuur tot voordeel van die versekerde benut kan word. Afkoop van bybetaling Deur die bybetaling van ‘n minimale addisionele maandelikse of jaarlikse premie tot ring teweeggebring word. Premiekortings van tot soveel as 40% kan verdien word. die versekerde item se premie, kan die basiese bybetaling op daardie item ‘afgekoop’ word. Dit beteken byvoorbeeld dat die normale of basiese bybetaling in geval van ‘n motoreis, nie deur jou versekerde betaal hoef te word nie. Let egter daarop dat dit nie van toepassing is op die volgende nie: • Bestuurder jonger as 25 jaar • Bestuurder minder as 2 jaar gelisensieerd Vrywillige bybetaling As jy as versekerde die opsie uitoefen tot ‘n vrywillige bybetaling soos per jou eie keuse, met intervalle van R2 000 tot R20 000, kan ‘n aansienlike premiebespa- Die verantwoordelikhede van die versekerde soos in die afgelope ses artikels bespreek, kom kollektief neer op RISIKOBESTUUR. Dit is nie ‘n eensydige stel reëls slegs tot voordeel van die versekeraar nie, maar dit beskerm ook die kliënt/versekerde se regte. Vir die doeleindes van hierdie reeks artikels is die Santam Agripolis as riglyn gebruik. Navrae kan gerig word aan die outeur by 018-6331213 of willie.louw @certisure.co.za óf kontak jou naaste CertiSure makelaar. 45 Verdien gratis AgriBonus punte eksklusief verkrygbaar vanaf K2 Saad Besproeiing Koring 2 A RK ING ED ° SE A M DIE ALLES-IN-EEN SAAD VERSKAFFER Besoek ons gerus: Posbus 159, Oudtshoorn, 6620, Suid-Afrika Tel: 018 293 1233 www.saadbemarking.co.za *Kultivar is tans onder proef en is of sal dan oorweeg word om binnekort ingedien te word vir registrasie. G Big Boss* - Westerwold *DSÀOOHU- Westerwold Primora - Westerwold Tetrastar - Westerwold Agri Hilton - Italiaans Enhancer - Italiaans N KAR O R KE Raaigras I LE O **Allgro koring kultivar reeks Eenjarige M BE Elands SST 374 Koonap** Senqu** Matlabas SST 356 SST 347 SST 387 K Koring TIN Droëland SA A D SST 843 SST 884 Duzi** SST 835 SST 875 Krokodil** SST 806 CRN 826 SST 866 SST 876 Kariega** Sabie** SST 877 KKSB is 'n vennoot van Agribonus Tel: 012 843 5660