Senwes Scenario Augustus / September 2015 | Page 46

••• RUBR I E K DEEL 6 WILLIE LOUW UIT WAT ONS GELEER HET IN DIE VORIGE VYF UITGAWES, IS DIT DUIDELIK DAT KORTTERMYNVERSEKERING NIE SO EENVOUDIG IS NIE. GEVOLGLIK IS DIT AANVAARBAAR DAT ‘N VERSEKERDE KAN AANDRING OP KUNDIGE ADVIES VAN SY ADVISEUR OF MAKELAAR. ‘K undige’ advies is egter ook nie so maklik nie as in ag geneem word wat reeds aangespreek is in die vorige uitgawes, is dit duidelik dat daar ‘n geweldige klomp inligting is wat eintlik met die versekerde gedeel of aan hom openbaar gemaak moet word. Dit word ook so vervat in die Wet op Finansiële Adviseurs en Tussengangersdienste (FAIS Wet 37 van 2002 ). Daar word egter by ‘n volgende geleentheid meer