Senwes Scenario Augustus / September 2015 | Page 36
•••
HAND E LSN U U S
‘N PRODUSENT IN DIE RIETKUIL AREA IN DIE OOSVRYSTAAT, RUHAN THEUNISSEN, SPEKULEER OOR DIE
VERSKIL TUSSEN DIE GEBRUIKLIKE GRONDBEWERKING
EN GEEN GRONDBEWERKING IN BOERDERY. DIE MEGANIESE INGENIEUR EN LID VAN DIE REITZ STUDIEGROEP
SPEKULEER OOR DIE VERSKIL IN TERME VAN PRODUKSIE- EN INSETKOSTE VAN BEIDE METODES.
I
n 2012 het hy reeds lande vir
sy studie geoormerk sodat hy
die twee metodes kon vergelyk,
gebaseer op die tipiese rotasiestelsel wat in die Oos-Kaap gebruik
word. Hy het op mielies en sojabone gefokus. Beide die mielies
en sojabone is in stroke van
konvensionele grondbewerking
en geen grondbewerking geplant.
Alle data, soos die toerusting wat
gebruik is, arbeid wat betrokke
was, dieselverbruik, ensovoorts,
is gedokumenteer. Tydens die
voorbereiding van die bewerkte
gedeelte is ‘n gewone skotteldis
(“offset disc”) en bytelploeg
(“chisel plough”) gebruik, terwyl
‘n chemiese afbreking van winteronkruid (“burndown herbicide”) by die voorbereiding van
die area wat nie bewerk is nie,
Mieliegrond waterprofiel 2013/14 [%]
0
0
20
40
60
80
Diepte [cm]
10
20
30
40
50
60
70
Geenbewerking
Dieselverbruik
Arbeid
(l/ha)
MIELIES
Bewerking
Geenbewerking
SOJABONE
Bewerking
Geenbewerking
34
Bewerking
Opbrengs
Totale
(t/ha) insetkoste/ha
Wins/
ha
45,9
21,0
2,2
1,5
6,9
7,5
R6 884
R6 475
42,9
18,0
2,0
1,4
3,0
2,9
R5 730 R10 935
R5 290 R10 660
Augustus/September 2015 • SENWES Scenario
R5 191
R6 650
gedoen is. ‘n Sorgvuldige analise
is aan die einde van die studie
gedoen.
‘N OPSOMMING VAN DIE
2013/2014 SEISOEN:
Mielies
Die basiese verskil in die
seisoenskoste ten opsigte van
mielies was soos volg:
Die dieselverbruik by geen
grondbewerking was 21 l/ha
teenoor 45.9 l/ha by grondbewerking. Die arbeid was ook laer
by geen grondbewerking met
1.5 u/ha teenoor 2.2 u/ha en die
opbrengs was hoër met 7.5 t/ha
teenoor 6.9 t/ha.
Geen grondbewerking het
daarby ook laer insetkoste
gereflekteer met R6 475/ha,
teenoor ‘n veel hoër insetkoste
van R6 844/ha. Die wins/ha
met geen grondbewerking was
R6 650 teenoor R5 191/ha met
grondbewerking.
Sojabone
Die basiese verskil in die seisoenskoste by sojabone was weer
soos volg:
Die dieselverbruik by geen
grondbewerking was 18 l/ha
teenoor 42.9 l/ha by grondbewerking. Die arbeid was hier ook
laer, naamlik by geen grondbewerking 1.4 u/ha teenoor 2.0
u/ha by grondbewerking. Die
grondbewerkingsboerdery se opbrengs was ietwat hoër met 3.0 t/
ha teenoor die 2.9 t/ha by geen
grondbewerking.
Die insetkoste by geen
grondbewerking was ook laer
ten opsigte van die verbouing