Senwes Scenario Augustus / September 2015 | Page 30

28 RUBR I E K ‘n spesifieke geval. Ek het een geweer, naamlik ‘n 30-06, en ek skiet in die bosveld, asook soms in die Karoo. Hier wil ek dus vir albei van my jagplekke voorsiening kan maak. Hier sal mens na ‘n vergroting kyk vir die bos, asook die vlakte. Dus ‘n vergroting van 4-12 x 50 tot 4-16 x 50. Dié vergroting is klein genoeg vir die bos en kan opgestel word na 16 vir die springbok op 220 m. Hoe groter die vergroting hoe hoër die begroting. Maar onthou, die tweede teleskoop wat jy koop, is gewoonlik die duur een. Koop dus reg van die begin af. Die deursnee voor verskaf ‘n wyer kykveld. Jy kry ook verskillende teleskoopbuisgroottes van 25 mm, 30 mm en 34 mm. Die meeste teleskope is nog duim-buise of 25 mm. Hoe groter die buisgrootte hoe meer lig laat die teleskoop in en sodoende is die teleskoop duideliker. Met nagskiet wil die skuts gewoonlik 30 mm buise met 50 mm voor hê - sodoende is die teleskoop baie duideliker. As jy in die mark is vir ‘n teleskoop, hou by die bekende name – die fabrikate is al jare in CV van Jaco Kruger Jaco Kruger het sy nasionale kleure vir Benchrest skiet verwerf en het sy land verskeie kere verteenwoordig. Hy is ook ’n aktiewe SA Jagterslid. die mark en hulle waarborge is goed. Onthou weer, die tweede teleskoop wat jy koop is die duur een - so koop reg van die begin af. Hoe beter jy kan sien, hoe beter kan jy skiet! Maak gerus ‘n draai by die Hinterland Wapenwinkels vir die beste raad deur kundige verkoopspersoneel. En soos die man in Potchefstroom sê, geniet dit en bewe raak. Armed, in association 30 000 satisfied clients! Legally with Martin & Visser 2004 - 2014 *Preferred service provider for Wildlife Ranching SA *Offices countrywide Attorneys, offers for the past 10 years, amongst others, the following services: Motivations for: - any type of firearm license - accreditations for businesses - specializing in estate firearms - import / export of firearms - renewals - appeals, etc. Johan Martin 051-448-6235 / 0833-91-81-80 [email protected] www.legallyarmed.co.za SLEGS VIR UITWENDIGE DIEREGEBRUIK Reg.No. G2671 Wet 36/1947 SO V09/18.3.4/1137 ••• BEHEER BOSLUISE, HUIS-, STAL- EN GESIGSVLIEË EN DOOD OOK LUISE OP BEESTE. BEHEER BONTBOSLUIS EN ROOIPOOTBOSLUIS OP SKAPE. SAMESTELLING: Sipermetrien 1,5% m/v Amitras 1,75% m/v BEHEER AKKE AND T 2015 L R E T ER BY HIN TEMB MOSIE OT 19 SEP O R P ST OP GUSTU 21 AU Registration holder: Cipla Agrimed (Pty) Ltd, Reg No 2004/021847/07 PO Box 26822, Monument Park, 0105, Pretoria, R.S.A (0861)247463 / 0861AGRIMED