Senwes Scenario Augustus / September 2015 | Page 19

••• HA N D E L SN UUS MARTIN VAN ZYL EN SY SPAN WAT DIE MYFARM ZONE APPLIKASIE ONTWIKKEL. VAN LINKS PIETER VAN DER MERWE, MARTIN, CHRIS VAN DER WALT, HENNO BAKKER EN JAAP COETZER. S enwes is tans druk besig om ‘n splinternuwe applikasie vir produsente te ontwikkel wat myFarmZone sal heet. Hier kan produsente uitsien na ‘n alles omvattende en geïntegreerde applikasie om hulle plaasbedrywighede te bedryf. DIE SPAN Ontmoet die span onder leiding van Groep Bestuurder van Innovering en Geïntegreerde Oplossings by Senwes, Martin van Zyl en sy spanlede, Chris van der Walt, Jaap Coetzer, Henno Bakker en Pieter van der Merwe. WAT BETEKEN DIT PRESIES? In kort is dit ‘n plaasbestuurstelsel wat alle produsentbedrywighede sal vereenvoudig om alles van een punt te bedryf. Daar is reeds verskillende applikasies daar buite. Maar wat die manne by Senwes Innovering en Geïntegreerde Oplossings uniek maak, is dat hulle talle applikasies, waarvan hulle baie self ontwikkel het, byeenbring. In kort integrasie. HOEKOM HET PRODUSENTE DIT NODIG? ‘n Produsent vandag bestuur ‘n besigheid van etlike miljoene rande. Die kern doel van die Applikasie is om vir die Produsent Intydse Bestuursinligting te gee wat hom sal help om besluite te neem. Waar is begin om myFarmZone te ontwikkel? Van Zyl se verduideliking: “As jy nie weet waarnatoe jy gaan nie sal enige pad jou daar kry.” Soos voorheen genoem sal myFarmZone ‘n alles-in-een applikasie wees. Een van die applikasies, wat binne-in myFarmZone vervat sal word, was juis deur Van der Merwe gebou. ’n Weerstasie wat letterlik in jou handpalm pas en indien HOE LANK IS DIT AL IN DIE PYPLYN? Die manne het eers in April vanjaar begin eksploreer en nou is hulle op die drempel om hul stempel as markleiers in die geïntegreerde innoveringsmark te beklemtoon. massaproduksie volg sal dit nog meer kompak wees en minder as R2000 kos en binne bereik van baie mense wees. Hierdie stelsel maak deel uit van die talle nuwe “Machine to Machin