Senwes Scenario August / September 2019 | Page 6

NUUS| NEWS FINANSIËLE RESULTATE SE OMVANG Wees positief... al is ons in moeilike tye Die realiteit is dat ons in ’n moeilike tyd is, maar dat daar ook heelwat positief is waarop ons kan fokus om die bult uit te kom. Senwes Scenario het by die HUB gaan inloer.  Deur Aubrey Kruger Senwes Scenario redakteur V ’N KORT TERUGBLIK anaf 2012 het die internasionale graanpryse ’n hoogtepunt van digby $8 per bushel behaal, waarna dit na $3,40 gedaal het. Dit wil sê dit het meer as gehalfveer in 4 die laaste 7 jaar. Ook wat die sagtekom- moditeitsiklus aanbetref, is dit sekerlik een van die langste aaneenlopende tye waar- tydens ’n afwaartse siklus beleef is. Die redes daarvoor is legio. Daar is enersyds te veel graan, want die boere het te effektief begin boer met nuwe tegnologie en bestuurspraktyke, asook gepaardgaande genetiese verbeteringe, en dan het weersomstandighede ook ’n SENWES SCENARIO | LENTE • SPRING 2019 Francois Strydom, Hoof Uitvoerende Beampte van Senwes.