Senwes Scenario August / September 2019 | Page 5

GENERAL | ALGEMEEN Pieter & Tshepo 2019 SENWES GEÏNTEGREERDE VERSLAG NOU BESKIKBAAR Senwes se geïntegreerde verslag, wat die verkorte finansiële state vir die jaar geëindig 30 April 2019 insluit, is nou op die Senwes webtuiste beskikbaar by http://senwes.co/Fin2019A. Die geouditeerde volledige finan­ siële state is in Engels beskikbaar by http://senwes.co/AFS2019. Belanghebbendes kan die webgeba­ seerde volhoubaarheids­verslag van die groep kry by http://senwes. co/SR2019, terwyl aandeelhouers van Senwesbel dié maatskappy se verkorte jaarverslag en geouditeerde volledige finansiële state (slegs beskikbaar in Engels) kan aflaai by http://senwes.co/SBFin2019A. DAWIE ROODT Ekonoom, Efficient Groep Onlangs het politici gesels oor rentekoerse wat op die regte vlakke gehou moet word. ‶ Die punt is dat politici moet wegbly by die Suid-Afrikaanse Reserwebank en sorg dat die r o o l Ora oor... geh Reserwebank sy eie ding doen. FRANCOIS STRYDOM En sover het die Suid-Afrikaanse Senwes HUB Reserwebank baie goeie werk gedoen rakende die monetêre ″ beleid in die land. DR RUTENDO HWINDINGI Associate Director – Deloitte Speaking to Farmers’ Weekly about the opportunities and pitfalls of doing busi- ness in Africa. ‶ Long-term initiatives, such as the African Continental Free Trade Agreement, will see the unlocking of trillions of dollars if implemen­ ted correctly. The 2017 Global Innovation Report has identified agriculture as one of the leading ″ areas of innovation. MUSTAPHA DIYAOL HAQQ 2019 Youth Ambassador for Africa Code Week (ACW) Speaking during Africa Code Week. ‶ Africa relies heavily on small- holder farmers to meet its food production needs. However, much of the produce from farms is spoilt before it reaches the markets in the cities. I’m currently working on a machine-learning and AI model that can help reduce post-harvest losses and ensure the work our farmers do, translates into food security for our ″ communities. Tydens Nelson Mandeladag het Senwes se personeel met die Matlosana Munisipaliteit in Klerksdorp saamgewerk om slaggate rondom Senwes Hoofkantoor te vul en die gebied skoon te maak. ‶ Die vraag is of jy die pad, sy­­ paadjie en area voor jou woning of bedryfspunt gaan herstel en skoonmaak, of gaan jy wag vir ″ iemand anders om dit te doen? TOMMIE ESTERHUYSE Vise-president van Vrystaat Landbou Nadat 48 voertuie deur die SAPD beskik- baar gestel is om te help om misdaad te bekamp. ‶ Dis ’n historiese dag vir lande- like beveiliging. ″ SENWES SCENARIO | LENTE • SPRING 2019 03