Senwes Scenario August / September 2019 | Page 39

JAG | HUNTING Teiken no. Spoed 1 Spoed 2 Spoed 3 Gem. Spoed Uiterste verspreiding Grote 1 2643 fps 2647 fps 2627 fps 2639 fps 20 fps 28.67 mm 2 2673 fps 2695 fps 2682 fps 2683 fps 22 fps 36.30 mm 3 2660 fps 2672 fps 2625 fps 2652 fps 47 fps 51.90 mm 4 2712 fps 2717 fps 2733 fps 2720 fps 21 fps 64.55 mm 2769 fps 2780 fps 2770 fps 2809 fps 2758 fps 2796 fps kry as wat huidig die geval is. Indien die verandering in TPL vir ons ’n beter groepering gee, kan ons spoed gebruik as ’n aanduiding van die lading wat gunstig is vir die spesifieke wapen. TPL word dan gebruik om die gaatjies nader aan mekaar te kry. Indien dit die geval gaan wees, is 2766 fps 2795 fps 12 fps 29 fps spoed ’n aanduiding van gunstige lading, maar nie van akkuraatheid nie. Aangesien konstantheid vir ons akku- raatheid gee, sal ons eerder die lading kies wat die mees konstante spoed gee as die lading wat vir ons die mins kon- stante lading gee om ons toets verder Gee die mees ekonomiese vleisbeesafronding met die laagste koste per kg massatoename. Stimuleer voeromset en groei as gevolg van die groeibevorderaar. Verminder voeding- steurnisse en koksidiose. Verseker maksimum wins. OFTE Met spesifiek-geformuleerde proteïenkonsentraat, Beesvet 33+, is dit nie net jou beeste wat gaan spog met bultende spiere en massatoename nie ... ook jou beursie gaan bult met die ekstra wins. EL JOU BEESTE EN JOU WINS SAAM te verfyn. Daar sal ons met die vyfde groep patrone se lading werk en die TPL verander in die hoop op ’n beter groepe­ ring. Kom ons kyk volgende keer wat doen TPL tesame met ’n konstante spoed aan akkuraatheid! BEESVET 33+ GROEI R 60.33 mm 61.74 mm 6 ONS 5 PROTEÏENKONSENTRAAT Vir meer inligting oor Molatek se spesifieke voere en dienste, kontak: RCL FOODS: www.rclfoods.com MOLATEK: +27(0)13 791-1036 | www.molatek.co.za | [email protected] Beesvet 33+ (V17357) (Wet 36 van 1947) Samewerking lei tot prestasie SENWES SCENARIO | LENTE • SPRING 2019 37