Senwes Scenario August / September 2019 | Page 16

NUUS| NEWS Wees deel van Bultfontein Boertjiefees - 30 & 31 Augustus Dié egte plattelandse fees, in trotse samewerking met Senwes, vind vanjaar op 30 en 31 Augustus plaas en is belaai met kompetisies, vermaak vir oud en jonk, musiek vanaf die Senwes uitsaai-eenheid, ’n pretpark vir die kleingoed, kontantkroeg en hope stalletjies te kies en te keur.  Deur Johan Le Grange Digitale Inhoudspesialis KUNSTENAARS Saans skop die vertonings om 19:00 in die Volla-Saal af met deure wat reeds vanaf 18:30 oop sal wees. Van die kunstenaars wat in aksie gaan wees, sluit in Demi Lee Moore (Vrydagaand), Dirk van der Westhuizen (Vrydagaand), Refentse (Saterdagaand), Andries Vermeulen (Saterdagaand), Shaylin (Saterdagaand), Ruan van der Kuil (Vrydag- en Saterdagaand), Ansa du Plessis (Saterdagaand) asook Alec Marz (Saterdagaand). PROGRAM Kyk na die volledige feesprogram by http://bultfonteinboertjiefees.co.za/ program/ en/of kry ’n oorsig van die fees- terrein by http://bultfonteinboertjiefees. co.za/feesterrein/ KAARTJIEVERKOPE Kaartjies is beskikbaar by Hoërskool Bultfontein in Stofbergstraat, asook by sekere Hinterlandtakke. Die verskillen- de opsies vir Vrydag, 30 Augustus en Saterdag, 31 Augustus, is as volg: Dagkaartjie – R50.00 (Terrein), aandkaar­ tjie – R80.00 (Aandvertoning), voldag – R120.00 (Terrein en Aandvertoning). Pakketkaartjies vir 30 en 31 Augustus 2019: Volwassenes – R220.00 (Terrein en Aandvertoning) en skoliere – R200.00 (Terrein en Aandvertoning). Kinders 6 jaar en jonger – Gratis. Kontak die kantoor by 051 853 1140, stuur ’n e-pos aan [email protected] of besoek die webwerf www.bulties.co.za vir meer inligting. KOMPETISIES Kompetisies sluit onder andere die immergewilde Mnr & Mej Boertjiefees in, waar kandidate tussen die ouder- domme van 18 en 24 jaar ’n kans staan om groot pryse te wen. Inskrywings beloop R60 en moet gedoen word op Saterdag, 31 Augustus voor 08:30 by die Boertjiefeeskantoor. Die wenners sal Saterdagaand, voor die hoofsangers optree, aangekondig word. Senwes Hosts Training For Kenneth Kaunda Teachers Senwes, together with the Dr Kenneth Kaunda District, hosted a training session for teachers who teach agricultural subjects in the North West. Agricultural marketing systems, market equili­ brium, agricultural entrepreneurship and business planning were some of the topics which presenters covered. Baba Tshabalala, Senior Education Specialist at the Dr Kenneth Kaunda District, said that the knowledge shared by Senwes staff was spot-on and that teachers were more than ready to pass the know­ledge on to their learners at the various schools. 14 SENWES SCENARIO | LENTE • SPRING 2019 Daar is ook die Boereseun- en Boeremeisiekompetisie vir die ouder- domsgroepe 7-9 jaar; 10-13 jaar en 14-17 jaar en ’n Baba- en Kleuterkompetisie. Laasgenoemde kompetisie het ’n ver- skeidenheid kategorieë wat strek vanaf 0-3 maande tot 5-6 jaar. Laai die pamflet af vir meer besonderhede. Om die betrokke inskrywingsvorms af te laai, besoek http://bultfonteinboer­ tjiefees.co.za/inskrywingsvorms/ Vir meer inligting rakende die Bultfontein Boertjiefeeskompetisies, kon- tak gerus vir Magda by 082 676 4191. UITSTALLERS: Navrae oor binne-uitstallers kan aan Anneke by 071 248 3313 of stall@bultfon- teinboertjiefees.co.za gerig word. Buite- uitstallers kan navrae aan Jackie rig by 060 347 7505 of jackie@bultfonteinboer­ tjiefees.co.za. Vir meer inligting oor die Bultfontein Boertjiefees, stuur gerus ’n e-pos aan info@bultfonteinboertjiefees. co.za of besoek die webwerf www. bultfonteinboer­tjiefees.co.za.