Senwes Scenario August / September 2017 | Page 57

k baas a a m r is Ve op plaas it in: u l s e t epun Hoogt MUSIEK: Laurika Rauch en Loki Rothman: Musiekmania: Musiekmakers Laurika en Loki gooi stem en kitaar bymekaar vir ‘n musikale makietie. Afri-Frans Reüniekonsert is terug vir ‘n nostalgiese musiek karnaval met Myra Maud, Mathys Roets en Anna Davel in hierdie eenmalige vertoning. Dis klassiek wat klop wanneeer vier paar hande onder leiding van Charl du Plessis en klassieke trawante in 40 Vingers in ‘n geveg van vingers en elmboë, nuwe verwerkings van gewilde, gunsteling klassieke, pop, jazz en rockmusiek uitbasuin in ’n feestelike fanfare. Dit is soos dit is: Drie van die Bestes met ‘n sakvol nostalgiese droommusiek en drie musikale musketiers Mathys Roets, Kevin Leo en Danie Niehaus. Manne: Alles is snaaks tot iemand seerkry, dan is dit nie meer snaaks nie…maar skreeusnaaks. Vier kamerade herenig vir ‘n jagnaweek. Met ratelende geraamtes in die kas, stap vyf manne die boendoes binne, net vier keer terug… Met o.a. Chris Vorster, Hennie Jacobs en Hannes Brummer. Melk en Vleis: Meesterregisseur Marthinus Basson hou die leisels van die kleindorpse storie wat vertel van ‘n sterk vrou wat haar 7 er 201 Hierdie s R20, To sleg egang eer op jaar w kinders lt. Die Bu tis. alf gra twa onder Com artjies: sieka Produk Pa, maak vir my ‘n vlieër Pa is ‘n huldeblyk aan skrywer Chris Barnard in die verhaal van skuld, liefde en verwyt. As drome versplinter, word drome ooit weer geheel? Met Sandra Prinsloo, Waldemar Schultz en Wilhelm van der Walt. Pieter-Dirk Uys praat padlangs in Weerklank van ‘n Wanklank as hy die padwysers wat die verloop van sy lewe bepaal het, uitwys - soos altyd met ‘n skalkse lag en ‘n skelm traantjie. Diva Sandra Prinsloo weet hoe om harte te frommel in haar nuwe eenvrouvertoning, Moedertaal. KOMEDIE: DRAMA tob 2-8 Ok onafhanklikheid prys gee as sy haar hart gee aan ‘n sjarmante jong boer. Met o.a. Ilse Roos en Paul du Toit. et putick Koöperasiestories is volksbesit met armsvol nostalgie en lekker lag. Met o.a. Marion Holm, Chris van Niekerk, Margit Meyer-Rödenbeck. 2017 se topverkoper landswyd. Met Toetse skyn geliefde getroudes Elize Cawood en Wilson Dunster die lig op die euwels van mediese fondse, hospitaalplanne en toetse op jou oudag. Dis seer ja, maar lekker seer. En vir die manne: Gesprekkereeks: Hierdie jaar is daar ‘n groter aanbod met ‘n spesifieke fokus op aktuele, sake- en landbougesprekke wat aangebied word by die Potchefstroomse Besigheidskool. Die feesterrein beloof om ‘n paar verrassings spesifiek vir die manne op te lewer. a Fees n l #harte us