MIELIES
VOOR PLANT
|
VROEË VEGETATIEF , MET PLANT |
MIDDEL VEGETATIEF , TOPBEMESTING |
BLOMSTADIUM |
Met Kynoch se innoverende en pasmaak-produkte kan jy bemesting toedien volgens jou mielieplante se behoeftes en groeistadiums . So verseker Kynoch dat jou mielieplante kry wat hul nodig het , wanneer hul dit die nodigste het .
Kynoch – verbeterde doeltreffendheid deur innovasie .
|
KynoPlus ®
Vir verbeterde stikstofdoeltreffendheid wat beskikbare stikstof in die grond verhoog .
KynoPlus ® - mengsels :
Om stikstof , fosfaat en kalium doeltreffend in die grond te sit .
|
KynoPop ®
Vir ‘ n vinnige begin en sterk saailinge .
KynoPlus ® - NPKS-plantermengsel Om gedurende hierdie stadium in die mielieplant se lewe ‘ n goeie potensiaal aan te lê .
|
KynoPlus ® en KynoPlus ® - mengsels :
Effektiewe bemesting wanneer die voedingsbehoefte van die mielieplant geweldig toeneem .
Mielie OEMFF ®:
’ n Blaarvoeding om die effektiwiteit van die mielieplant te verbeter .
|
Mielie OEMFF ® B16 :
Om gedurende stuifmeelstort , bestuiwing en bevrugting in die spesifieke voedingsbehoefte te voorsien .
KynoPlus ® -mengsels Foli-Grande of Foli-Plus :
Het die nodige voedingstowwe in , om graanvul te verbeter .
|
Farmisco ( Edms ) Bpk . h / a Kynoch Fertilizer Reg . Nr . 2009 / 0092541 / 07
011 317 2000 | info @ kynoch . co . za www . kynoch . co . za
KynoPlus ® is geregistreer as kunsmis groep 1 – Reg . No : K8024 ,
KynoPop ® Reg . No : K9101 , Mielie OEMFF ® Reg . No : K8702 en Foli-Grande Reg . No : K8045 ( Alle produkte is geregistreer onder Wet 36 van 1947 )
|
uppe marketing A16038 |