NUUS | NEWS
Silobouprogramme
deur die jare
Deur Senwes Scenario Span
VOOR 1930
B-silo’s in Arlington, Bothaville, Heilbron,
Klerksdorp, Makokskraal, Potchefstroom
(slegs die beton silo's is nog staande),
Ventersdorp en Viljoenskroon silo
200. Van die is Arlington, Heilbron,
Makokskraal en Ventersdorp nog in
bedryf.
1960’s
Bultfontein (1964), Kroonstad en
Theunissen (1965), Bothaville 221 en
Wesselsbron 234 (1966), Wesselsbron
235 en Makokskraal (1967), Bothaville
222 en Hartswater (1968), Vierfontein,
Groenebloem en Viljoenskroon 232
(1969).
1970’s
Bloemfontein, Melliodora en Ventersdorp
(1970), Hartbeesfontein silo, Losdoorns,
Odendaalsrus en Rooiwal (1971),
Heuningspruit, Potchefstroom, Raathsvlei,
Schoonspruit, Tierfontein en Winburg
(1972), Arlington, Jan Kempdorp, Mirage,
Schuttesdraai en Werda (1973), Brandfort
en Enselspruit (1974), Attie, Oberholzer,
18
Viljoenskroon 266 en Wesselsbron 234
(1975) en Bothaville 221, Hennenman en
Koppies (1976), Melliodora, Mooigeleë,
Petrusburg, Welgeleë en Wolwehoek
(1977), Bothaville 222, Buckingham,
Geneva, Hartbeesfontein, Magogong en
Protespan (1978), De Brug, Hennenman
en Winburg (1979).
1980’s
Kroonstad, Makokskraal en Werda
(1980), Brandfort, Groenebloem
Losdoorns, Odendaalsrus, Regina,
Schoonspruit, Steynsrus, Theunissen,
Vierfontein, Weiveld, Viljoenskroon
en Wesselsbron 277 (1981),
Dewetsdorp, Heuningspruit, Hoogte,
Middelvlei, Mirage, Schuttesdraai
en Tierfontein (1982), Enselspruit,
Rooiwal en Ventersdorp (1983),
Allanridge, Ventersdorp A, Vredefort
en Werda (1984), Gottenburg (1985),
Potchefstroom (1986) en Van Tonder
(1987).
NA 1990
Koffiefontein (1997).
* Uitbreidings by silos in donkerskrif.
SENWES SCENARIO | HERFS • AUTUMN 2019
Makokskraal