Senwes Scenario April / Mei 2019 | Page 73

TUIN Maak gereed, die winter is hier! Dit is April en die tyd van die jaar om dooie plante uit te haal en om skoon te maak, tyd om blare te hark en om te sien hoe die groen stelsel, op sy tyd, plek maak vir die pragtige kleure van herfs - goud, bruin en rooi blaarkomberse in elke tuin en straat. Die oggende raak al koeler en die natuur herinner ons om reg te maak vir die winter wat kom. Lawn Star congratulates Senwes on their Deur Johan (Dons) Jordaan Bastion: Groep Bemarkingsbestuurder D it is nou belangrik om te onthou dat tuinmaak nie nou moet stop gedurende die herfs en winter wat voorlê nie. Herfs is die tyd om jou tuin voor te berei vir die winter wat kom. Bome en struike wat gevoelig is vir ryp kan met ryplap toege- maak word om hulle te beskerm teen die eerste vroeë ryp wat dikwels in groot dele van Suid-Afrika al middel-April voorkom. Hiermee saam sal goeie deklaag onder struike en sensitiewe bome ook help om die grond warmer te hou, asook om die vlak- ker wortels te beskerm in die koue wintersnagte. 110th birthday. E : [email protected]  Customer Care : 0860-529 678 For our latest innovations and full product range visit www.lawnstar.co.za 72 SENWES SCENARIO | HERFS 2019 71