Senwes Scenario April / Mei 2019 | Page 48

NUUS 44 | 13 Years Seuns van die Laerskool Tlhabologo na 'n wedstryd. Tydens die jaar se toernooi het Sebigi aangedui dat hy dankbaar is vir die geleentheid wat Senwes en Noordwes Krieket hom gegee het. Tien plaasskole uit die Vrystaat en Noordwes het aan vanjaar se toernooi deelgeneem en tydens die amptelike verwelkoming het Johan Grobler, Senwes Hoof van Groep Korporatiewe Bemarking en Kommunikasie, die seuns aangemoedig om te "fokus, te konsentreer en die spel te geniet!” Johan het bygevoeg dat hulle soveel as moontlik moet leer sodat hulle dit terug kan neem na hul gemeenskappe. Moenie die volgende uitgawe van Scenario met die nuus oor die wenners van die toernooi, mis nie. vir meer foto's 57 “You cannot afford NOT to use a quantity surveyor” Senwes, baie geluk met 110 jaar se bydrae tot Suid-Afrika se voedselsekerheid. Mag julle van krag tot krag gaan. Ons doen finansiële beplanning en kontrole van ‘n wye verskeidenheid projekte: grondboonaanlegte, graansilo’s, kantoorblokke, werkswinkels, abattoirs, hoenderplase, motorhandelaars en universiteitsgeboue. 46 SENWES SCENARIO | HERFS 2019 Tel: 018 468 8501