Senwes Scenario April / Mei 2019 | Page 46

NUUS 13 JAAR VAN DIE "SPEL VAN HERE” C M Y SENWES WAS TROTS OM WEEREENS GASHEER TE SPEEL VIR DIE SENWES SPINNERS KRIEKETONTWIKKELINGSPROGRAM WAT 13 JAAR GELEDE GELOODS IS IN VENNOOTSKAP MET NOORDWES KRIEKET. HIERDIE JAAR SE TOERNOOI IS VANAF 15 TOT 17 MAART 2019 IN POTCHEFSTROOM GEHOU. CM MY CY CMY K  Deur Mbali Skosana Senwes Joernalis D ie Senwes Spinners program is deel van Senwes se Korporatiewe Sosiale Beleggingsinisiatief en fokus daarop om kinders uit plaasgemeenskappe die spel van krieket te leer, met belangrike lewensvaardighede in die proses. Die program gun onderwysers ook die geleentheid om deel te neem aan die Vlak 1 Krieket SA afrigtingskursus. 'n Voormalige Senwes Spinner, Katlhego Sebigi, skryf die verbetering van sy krieketloopbaan aan die Senwes Spinners program toe. Hy was deel van die 2006 toernooi en is nou 'n afrigter by Manana Primary School en Lichtenburg Hub. 46 Verbind tot ’n wêreld sonder voedsel-tekort ... respek vir ons planeet. 44 SENWES SCENARIO | HERFS 2019