Senwes Scenario April / Mei 2019 | Page 42

AREAFOKUS | AREA FOCUS Die Standertonse Konsentrasiekamp. De Drie Jarigen Oorlog (1899-1902) word gedenk. Die Senwes Grainlink kantore in Standerton. 37 | Standerton ‘n belangrike deel van die dorp. Gholf is een van die oudste sportsoorte en hier is dit ook die geval. Die Standerton Buiteklub is in 1904 gestig en het sowat 150 lede, maar het ongelukkig einde 2018 afgebrand. Dan is daar ook ander klubs soos krieket, tennis, boot, bass, modelvliegtuie en vir die langasems ‘n marathonklub, wat die bekende Goldi 4-in-1 Marathon in Maart aanbied. Vir die kortasems het parkrun SA ook sowat ‘n jaar terug ‘n tak in die ge- weste geopen. Die Kosmoswêreld rond die mie- lielande en die paaie in hierdie gebied ook baie mooi af met die verskillende kleure wat langs die pad gevind word. Sterkte met die graanbedryf in hierdie gebied Senwes Grain­link. Laat die tonne inrol Standerton! STANDERTON: PERSONEEL SENWES GRAINLINK: STANDERTON Waar: Kerkstraat 6A, Standerton. Kontaknommer: 017 712 1106 NEIL KEMP Senwes Grainlink: Streeksgraanbemarkingsadviseur 060 966 6892 • 017 712 1106 [email protected] 40 SENWES SCENARIO | HERFS 2019 JOLIEN ENGELBRECHT Senwes Grainlink: Administrasie en Kontrole 084 514 1988 • 017 632 1106 [email protected]