Senwes Scenario April / Mei 2019 | Page 37

ELKE PLAAS HET SY EIE UNIEKE VERSEKERINGSBEHOEFTES Jou landbou-besigheid het spesifi eke versekeringsvereistes. Daarom moet jy die regte vennootskap hê. Old Mutual Insure se dekking is ontwerp om jou presies te gee wat jy wil hê, omdat ons verstaan wat jy nodig het. Dit is eenvoudig. Dit is geriefl ik. Dit is doeltreffend. Met ons rekord van ervaring en kundigheid, sal jy weet dat jy op ons kan staatmaak. Die ongeloofl ike dinge wat jy môre doen, begin met die klein treë wat jy vandag neem. Neem daardie stap met Old Mutual Insure. Die tyd is nou. INSURE DOEN DIE ONGELOOFLIKE ELKE DAG Alle produkte word onderskryf deur Old Mutual Insure, ’n Gemagtigde Finansiële Diensteverskaffer (FDV 12) Gesels met jou makelaar of besoek ominsure.co.za om daardie eerste stap te neem.