Senwes Scenario April / Mei 2019 | Page 35

PRODUSENTFOKUS Daar is sowat 600 Beefmaster Bonsmaras op die plaas. "Om te boer is in my bloed, ek het net nie voorheen die kans gehad nie. So baie mense vandag soek net ’n kans om te kan boer en boer­derydenkwyses aan te leer." andere ’n suiker- en sojaboonprodusent is. Hierdie plaashuis van hom is tussen Standerton en Volksrust geleë, sowat 30 km vanaf Standerton en 55 km vanaf Volksrust. en 50% op geelmielies fokus en 25% elk op soja- en suikerbone. En met vleisme- rino’s en ’n kudde van 600 Beefmaster Bonsmaras, het hy sy limiet op die grond bereik. Hy vertel dat hy in die begin alles self gedoen het, van ploeg en plant tot trek- kerdiens. Hy spot soos hy noem dat hy met ’n oortrokke rekening boer en nou uit- brei – “FNB het ’n kans op my gevat.” Hy het niks gehad nie, geen trekkers, plan­ ters, geen grond of beeste nie. Hy het wel so bietjie agtergrond gehad van boerdery met sy pa Johann wat in Groblersdal met tabak, saadmielies en ertjies geboer het. Om te groei sal ek meer grond moet koop om my kudde na 1 000 uit te brei. Sy raad aan boere in die gebied is om in gedagte te hou dat vir elke 1 000 hektaar grond wat jy aankoop, moet jy op sowat 600 hektaar plant met die ander 40% wat weiding moet wees om ’n suksesvolle gemengde boerdery op die been te bring. Die lande betaal jou premie. “Mense sê grond is deesdae goedkoop. Maar waar is daardie grond? Gaan soek dit vir my.” Vir hom is die ander opsie om meer na Vrede, Memel en Ermelo se kant toe te boer. Hy som homself so op: “Om te boer is in my bloed, ek het net nie voorheen die kans gehad nie. So baie mense vandag soek net ’n kans om te kan boer en boer­ derydenkwyses aan te leer.” Dis hoekom hy dieselfde doen om ander personeel vorentoe te neem. Die boer het nou ’n punt bereik waar hy 1 300 hektaar plant SUKSES, WAAGMOED EN UITHOUVER- MOË Sy sukses is deels te danke aan die feit dat hy die basiese beginsels van boer­ Senwes Grainlink streeksgraanbemarkingsadviseur Neil Kemp en produsent Edzard Biermann. dery toepas - dit is die kruks. Hy glo ook in kalk en het die pH-vlakke van die grond verhoog vanaf 4.3 tot en met vandag se 5.4. Anders as ander produsente, gooi hy ook kalk op huurgronde en stroop tot sowat 10 tot 11 ton mielies per hektaar op van die lande. Hy het sy plaas by ’n ander produsent gekoop en het gebewe toe hy daardie tjek uitskryf, maar nou kyk het net met goeie herinneringe terug na daardie waagstuk. “Want dit was ’n groot kans wat ek gevat het om te besluit om te boer.” UITDAGINGS Hy het in totaal 11 nedersettings op sy plase, wat uitdagend vir die meeste produsente sal wees. “Ek neem eie- naarskap oor my plaas.” Hy erken dat dit problematies kan wees met veldbrande, diefstal, ensovoorts, maar hy is reg met sy “dag-en-nag sekuriteitsplanne”. Soos hy die een diefstal fnuik, steek dit net weer 34 SENWES SCENARIO | HERFS 2019 33