NUUS
04 | Senwes "Vir die Boere"
Landbou is die hoeksteen van enige
suksesvolle ekonomie, ongeag die land
waarvan ons praat.
“Ons moet die belangrikheid van die pro-
duksie en aankoop van plaaslik geprodu-
seerde goedere in plaas van die aankoop
van ingevoerde goedere beklemtoon.
Suid-Afrikaners moet verstaan dat die
koop en produksie van plaaslike goedere
'n baie groot impak het in terme van
werkskepping, werksekuriteit en -volhou-
baarheid.
“Politici gaan nie die veranderinge maak
wat ons nodig het nie - ons, gewone Suid-
Afrikers, sal en dit begin met bewusma-
kingsveldtogte soos dié.
“Ek wil graag almal bedank wat op ons
aanvanklike veldtog, #braai4farmers,
gereageer het en doen 'n beroep op alle
Suid-Afrikaers om die uitbreiding van
hierdie veldtog te ondersteun. Hou die
Senwes sosiale media platforms dop vir
verdere dekking van ons inisiatief", het
Francois mee afgesluit.
As jy graag 'n kans wil staan om jouself
in die volgende Senwes Scenario te sien,
neem dan 'n selfie waar jy een van die
gemelde kommoditeite geniet en stuur
dit, sowel as jou naam en gebied, na 076
1424 008. Kom ons doen dit
vir die boere!
6
SENWES SCENARIO | HERFS 2019
Senwes staff #eetplaaslikehoender
#eatlocalchicken