Senwes Scenario April / Mei 2018 | Page 63

GEE JOU DEKALB ® -SAAD ‘ N VOORSPRONG EN OES DIE VOORDEEL VAN ‘ N STERK BEGIN

EINDIG STERK

BEGIN STERK uppe marketing A17737 / SS

OPTIMALISEER DIE TEGNOLOGIE IN DIE SAAD
Eksklusiewe oplossing
Acceleron ® – die saadbehandelingspakket wat help om die prestasiepotensiaal van die saad wat jy plant van meet af aan te vergroot . Deur jou saad vroeg in die seisoen teen ‘ n verskeidenheid van nematodes , insekte en grond- en saadgedraagde siektes te beskerm , optimaliseer Acceleron ® vroeg in die seisoen reeds plantstand , eenvormigheid en groeikragtigheid vir verhoogde opbrengspotensiaal .
PLANT JOU SUKSES
Acceleron ® saadbehandelingspakket . Voordelig vanaf dag een . Kontak gerus ons kliëntediens by : 011 790-8200
of customercare . sa @ monsanto . com
Monsanto , DEKALB ® en Acceleron ® is geregistreerde handelsname van Monsanto Technology LLC . Monsanto Suid-Afrika ( Edms ) Bpk , Posbus 69933 , Bryanston , 2021 .