Senwes Scenario April / Mei 2018 | Page 61

MARKTE Figuur 2: Produksie in Suid-Amerika Argentinië en Brasilië is die sterk- ste kompetisie vir ons plaaslike mielies in die uitvoermark. Plaaslike pryse sal dus deurentyd vergelyk word met Suid- Amerikaanse pryse om winsgewende uitvoere te verseker. VSA Die VSA gaan ’n tydperk in waar produ­ sente ’n keuse moet maak tussen die aanplant van mielies teenoor sojabone. Met mielie-aanplantings wat tans minder winsgewend is as sojaboonaanplantings, Tabel 1: Plaaslike vraag- en aanbodsyfers S&D Produksie Oesskatting Skatting vir 2018/19 WM GM Totaal 6 108 000 6 114 950 12 222 950 Terughoudings 200 000 350 000 550 000 Min vroeë lewerings 200 000 350 000 550 000 Plus vroeë lewerings 200 000 350 000 550 000 5 908 000 5 764 950 11 672 950 Beginvoorraad 2 805 286 1 418 159 4 223 445 Produsentelewerings Beskikbaar vir binnelandse mark Aanbod 5 908 000 5 764 950 11 672 950 Invoere - - - Netto v roeë lewerings - - - 12 000 18 000 30 000 8 725 286 7 201 109 15 926 395 6 494 000 3 888 000 10 382 000 67 000 260 000 327 000 6 561 000 4 148 000 10 709 000 560 000 1 620 000 2 180 000 Totale vraag 7 121 000 5 768 000 12 889 000 Eindvoorraad 1 604 286 1 433 109 3 037 395 24.45% 34.55% 28.36% 2.96 4.42 3.51 90 135 107 Surplus Totale aanbod Vraag Verwerk vir plaaslike mark Diverse vraag Plaaslike vraag Uitvoere Voorraad-tot-verbruik Maande voorraad Dae voorraad is die verwagting dat VSA mieliepryse relatief tot sojaboonpryse sterker behoort te bly. Die VSA skop verder nie die plant- seisoen op ’n gunstige noot af nie – groot dele van die produksiegebiede word as droog geklasifiseer en sal reën moet ont- vang voor aanplantings gedoen kan word. Plaaslik Die belangrikste kenmerk van die plaas- like mark is tans die oormaat voorraad wat van die 2017/18 seisoen af oorgebring is. Dit het tot gevolg dat pryse waarskyn­ lik nader aan uitvoerpariteit sal bly ver- handel. Enige prysondersteuning sal waarskyn­lik vanuit ’n swakker wisselkoers of stygende internasionale pryse kom aangesien beide hierdie faktore ’n wesen- like invloed op pariteitspryse het. OPSOMMEND Plaaslike pryse behoort waarskynlik ’n sywaartse tendens vol te hou, waar pryse rondom uitvoerpariteit verhandel. Selfs met amper 2,2 miljoen ton se uitvoere, word oordragvoorraad aan die einde van April 2019 van rondom 3 miljoen ton verwag. Daar kan egter tussentydse oplewings in pryse wees as gevolg van sterker internasionale pryse of ’n swakker wisselkoers. Hierdie geleenthede kan en moet benut word om bemarking so opti- maal as moontlik te doen. Skandeer die QR-kode vir die nuutste markinligting. http://senwes.co/HSApr18 SENWES SCENARIO | HERFS 2018 59