LANDBOUKUNDIG
Tema: Oes
Die finansiële impak van
effektief stroop
’n Goeie oes is die resultaat van noukeurige werk regdeur
die produksiesiklus tot by stroop.
Deur Petrus van Staden, Lourens
Janse van Rensburg, Boet van Zyl
& DW de Villiers
D
ie stroopproses verg ook
deeglike beplanning, instand-
houdingswerk en instelling om
dit effektief af te handel. Die
tyd daaraan spandeer kan verliese beperk
en wins verhoog.
WAT IS DIE AANDUIDING EN
GEVOLG VAN ONEFFEKTIEWE
STROOP?
V