Senwes Scenario April / Mei 2018 | Page 34

INNOVASIE OES: Nie net tonne per hektaar nie, maar ook die versameling van inligting per hektaar  Deur Martin van Zyl LANDBOU-UITDAGINGS WÊRELDWYD V olgens landboubedryfspesialiste en navorsers moet die volgende 4 uitdagings wêreldwyd deur die landboubedryf aan­gespreek word: ➊ Groeiende wêreldbevolking ➋ Deursigtige en veilige voedselproduksie ➌ Klimaatsverandering ➍ Gesonde voedsel Die Wêreld Ekonomiese Forum is van mening dat die wêreld voedselstelsels van vandag moet transformeer. “Biljoene mense is ondervoed, miljoene boere leef op bestaansvlak, enorme hoeveelhede kos word vermors en swak landbouprak­ tyke eis sy tol op die omgewing.” TEGNOLOGIESE VORDERING Tegnologiese vordering het die potensiaal om ’n omwenteling in die bedryf te help bring. Daar is 3 kenmerkende tegnologieë wat oorweeg moet word: ➊ Die Internet of Things (IoT) ➋ Groot Data (Big Data) en Ontleedkunde (Analises) ➌ Blockchains 32 SENWES SCENARIO | HERFS 2018 DIE INTERNET OF THINGS (IoT) BLOCKCHAINS Die IoT - wat staatmaak op sensors en drywers wat gekoppel word aan reke- naarstelsels deur rekenaarstelsels,