Senwes Scenario April / Mei 2018 | Page 3

senwes Inhoud Scenario Wildspotjie bl. 35 REDAKSIE Tema: Oes Hoofredakteur: Marlon Abrahams Tel: 018 464 7349 [email protected] Redakteur: Aubrey Kruger Tel: 018 464 7449 [email protected] Nismark bl. 14 Advertensies: Mariëtte Hugo Tel: 018 464 7505 [email protected] Ontwerp en uitleg: Mercia Venter [email protected] Medewerkers: Marlon Abrahams, ds Willie Botha, Lucas Coetsee, Frans Dreyer, Carl Kirstein, Carl Fourie, Kefiloe Manthata, Jenny Matthews, Senwes Grainlink, Jan Serfontein, Mbali Skosana, Hansie Swanepoel, dr Kobus Swart, Petrus van Staden, Martin van Zyl en Milanie Vosloo. Subskripsie: Marie Erasmus Tel: 018 464 7568 Faks: 018 464 7772 [email protected] Eienaar: Senwes, Posbus 31, Klerksdorp, 2570 Tel: 018 464 7800 Drukwerk: Typo Tel: 011 402 3468 • Alle regte van die inhoud van Senwes Scenario word voorbehou ingevolge die bepalings van Artikel 12 (7) van die Wet op Outeursreg. • Die eienaar en uitgewer aanvaar nie aanspreek- likheid vir enige uitlatings in advertensies, promosie-artikels of deur medewerkers nie. VOORBLAD Ons vier oestyd met ’n voorblad wat ’n oomblik in tyd vasvang. Lees oesverwante artikels soos die finansiële impak van effektief stroop, voorseisoenbeplanning, innovasie, oes asook ’n geestelike pers­ pektief op oestyd. bl. 4, 26, 32 en 62.  ALGEMEEN 02 Redakteursbrief: Oestyd is hier! 03 Spotprent: Pieter & Tshepo 03 Oraloor gehoor  ARTIKELS 18 Produsentfokus: Die Gratz Broers 20 Areafokus: Oos-Londen – Van die Weste... na die Ooste 29 Produsentfokus: Van polisieman tot mielieboer 32 Innovasie: Nie net tonne per hektaar nie, maar ook die versameling van inligting per hektaar 34 Jag: Hoekom herlaai jy? 44 Areafokus: Hartbeesfontein – Die hart van die Noordwes 60 HR: Trauma in die werksplek 62 Perspektief: Die wonderlikste tyd van die jaar - oestyd!  NUUS http://fwd2.co/ScenarioApple Lees die Senwes Scenario aanlyn in Afrikaans en Engels by www. scenario.co.za of http://fwd2.co/ScenarioGoogle laai die Scenario toepassing af. ‘Like’ ons Facebook-blad by facebook.com/ ReadScenario en volg ons op Twitter by @ReadScenario 09 Agri-gespreksprogram by Nampo 10 Helde in wording 36 Navorsing lei tot 'n tydskrif met 'n nuwe voorkoms! 10 38 Draf en Trap is Ottosdal se juweel 39 Nuus: Allegaartjie 40 Senwes Nampo vir 52 jaar 40 Nuusbrokkie  LANDBOUKUNDIG 04 06 14 26 42 Tema: Die finansiële impak van effektief stroop Kripbestuur van voerkrale Nismark: Laventel Voorbereiding vir die oesseisoen GIS: Alles wat jy op ʼn kaart kan plaas  FINANSIEEL 46 Versekering: Onderversekering 50 Senwes Credit bied oplossings aan kliënte 52 Persoonlike finansiële beplanning 54 Wat het 'n vrou en versekering in gemeen? 56 Graanmakelaars: Faktore wat verskansingsbesluite beïnvloed 58 Graanmarkvooruitsigte  RUBRIEKE 02 Uit die Woord: ds Willie Botha 64 Kos vir die siel: Milanie Vosloo  LEEFSTYL 35 63 64 In die kombuis: Wildsboudpotjie in ‘n japtrap Tuin: Werk nou aan jou tuin vir die winter en lente Wen ′n kopie van Hoop wat kaalvoet loop gevolg 20 32 Maak seker jy ontvang die eScenario e-nuusbrief elke tweede maand vir maatskappy- en bedryfsnuus. Teken in by www.senwes.co.za. SENWES SCENARIO | HERFS 2018 01