Senwes Scenario April / Mei 2018 | Page 28

LANDBOUKUNDIG Voorbereiding vir die oesseisoen Die oesseisoen is om die draai en dit is nou die regte tyd om alle oestoerusting te diens en te inspekteer. O ns by Senwes is ge­reed om alle pro- dusente by te staan met hul voorbereiding vir die 2018 oesseisoen. REDES VIR VOORBEREIDING VOOR DIE OESSEISOEN  Deur dit te doen, kan die pro- dusent seker maak dat alle oes- toerusting in ’n goeie, werkende toestand is.  Vookom lang staantye weens foutiewe toerusting gedurende die seisoen.  Duur herstelwerk kan deur voorafinspeksies tot ’n groot mate uitgeskakel word.  Toerusting kan beter aange- wend word as stellings en kali- brasie korrek gedoen is.  Beter aanwending van toerus­ ting in die algemeen. WAT SENWES WERKSWINKELS BEPLAN VIR DIE OESSEISOEN Senwes werkswinkels in enige ge­ bied kan geskakel word om dienste of inspeksies van oestoerusting te bespreek. Die fokus is op stropers omdat dit die belangrikse masjien is wat in die tyd gebruik word. Dit het baie slytonderdele en komponente wat nagegaan en gediens moet word voor die oesseisoen begin. Alle werkswinkels is toegerus met ’n voorseisoen inspeksielys (sien voor- beeld) en kritiese punte kan nage- gaan word soos per die inspek­ sielys. ’n Kwotasie kan dan aan die hand daarvan opgestel word vir 26 moontlike herstelwerk. Sodanige herstelwerk sal deur gekwalifiseer­ de vakmanne gedoen word, wat spesialiste op die gebied van stro­ pers en ander oestoerusting is. Die belangrikse inspeksies en herstelwerk op die stropers waar­ op die werkswinkels nou fokus, met behulp van die inspeksielys, is verstellings, drywers en die skoonmaak van die stropers. Ons vind dat in die meeste gevalle van onvoorsiene staantye, proble­ me veroorsaak word deur laers, belde of kettings wat nie behoorlik geïnspekteer is nie. Die idee van- jaar is om ’n algemene inspeksie te doen, wat areas insluit wat die vorige seisoen as probleemareas geïdentifiseer is, sowel as die mees algemene probleme wat deur klante gerapporteer word. Ons vind ook dikwels dat stroper­operateurs nie behoorlik opgelei is nie en nie die masjinerie tot volle potensiaal aanwend of vir die doel waarvoor dit gemaak is nie. Die gevolg is saadverliese agter die stroper en probleme met die gradering van saadmonsters. Senwes bied opleiding vir stroper­ operateurs, wat verstellings op die stroper insluit vir verskillende gewasse en toestande ten einde die probleem aan te spreek. Ons werkswinkels kan u ook bystaan met presisiekartering of enige ander leiding wat u mag benodig. Ons is gereed om u oproep te ontvang. SENWES SCENARIO | HERFS 2018 Condition Feeder House Area OK Needs replacement Needs adjustment Feeder House Drive Chain, Sprockets, Idlers & Guides Slip Clutch Reverser/Header Drive Spline Shaft, Hoses, Couplers & Wiring Drum - Wear Ring, Bearings, Supports, Stops & Pins Floor Sheet & Seal Feed Plate Stone Trap Feeder House Reverser Cooler Shoe Auger - Front Bearings & Bevel Gears Shoe Auger - Drive Shaft & Bearings Condition Left-hand Side OK Needs replacement OK Needs replacement Needs adjustment Primary Countershaft 900 Gear Case Drive Shaft Cleaning Fan, Housing, Fins, Bearings & Speed Cleaning Shoe Pitman Arms, Hangers & Bolts Concave Actuator Motor, Gears & Linkage Concaves Unloading Auger Drive Chain, Sprockets & Guides Unloading Auger Jack­ shaft, Pulleys & Bearings Unloading Auger Drive Belts, Tensioner & Guides Discharge Beater, Bearing, Belt & Sheaves Shoe Loss Monitors & Wiring Front Chaffer, Chaffer, Sieve & Seals Shoe Frames & Seals Condition Operator's Station Cab filter condition Wipers and Washers Wiper blade condition Blower motor operation Heater operation Air conditioning AC Operation System charge AC Check for external plugging Needs adjustment