Senwes Scenario April / Mei 2018 | Page 20

PRODUSENTFOKUS Nog 'n tevrede klant van Senwes Equipment in die Oos-Kaap Die Gratz Broers Ja, jy het reg gehoor! In die Oos-Kaap van alle plekke. Dit is omdat Senwes Equipment die Oos-Kaap met mening begin diens het. Die Gratz Broers is Senwes Equipment en John Deere aanhangers in die Oos-Kaap, Hier is een van die broers, Vernon Gratz wat wys dat hulle die Groen Handelsmerke ondersteun. 18 SENWES SCENARIO | HERFS 2018