•••
• •
T O E K O MSF O KUS • •
Dit is nou tyd om te bid... en tyd om te praat. Ondersteun
dus die organisasies wat jou ’n stem gee!
woonhuis te beveilig weens die
toenemende gevalle van diefstal en
bedreiging van persoonlike veilig
heid. Die waarheids is: Boerdery
vereis totale toewyding en daar is
nooit een oomblik waartydens die
boer hom nie hoef te bekommer
oor een of ander besluit nie. Moet
ons vandag, môre, volgende week
plant/bespuit/oes? Moet ek my
oes vandag verskans? Gaan die
pryse styg of daal volgende week?
Moet ek alarms installeer vir ver-
beterde sekuriteit? Hoe effektief is
sekuriteitsmaatskappye? Moet ek
grond koop/verkoop? Hoe ernstig
is hierdie bedreiging vir grondei-
enaarskap? Moet ek verkoop...
of die regte ding doen en werk
skep... maar dan is ek blootgestel
aan arbeidsprobleme en plaaswer
kers wat ’n aandeel in die boerdery
moet kry... Ek kan skaars oorleef
in die huidige ekonomie, hoe
kan ek hierdie proses fasiliteer?
Boere staar net soveel uitdagings
in die gesig as ’n besigheidsman
wat onder uiterste druk is om die
antwoord vir oorlewing te vind en
enigiemand wat glo dat boerdery
’n maklike loopbaan is... is blind
vir die werklikheid!
Waaroor bekommer boere hulle
tans? ’n Saak op almal se lippe
is die grondkwessie. Menige
slaaplose boer bevraagteken die
wysheid daarvan om aan grond
vas te klou wat moontlik sonder
vergoeding onteien kan word... Nkwinti, se uitspraak in die
Algemene Vergadering dat “ ’n
pre-koloniale oudit van grondei-
enaarskap, gebruik en besettings-
patrone” uitgevoer moet word en
’n wet ontwerp moet word wat die
kwessie van grondrestitusie sonder
vergoeding moet aanspreek. Hy
wys daarop dat Ramaphosa die
vraag omseil het toe hy uitgevra
is oor onteiening sonder vergoe
ding deur te sê: “ ’n Wysiging
van die Grondwet is ’n strategie...
die implementering van dit wat
die Grondwet bepaal, is ’n ander
strategie.” Landman glo dat “die
balans van magte tans daarteen
is om die Grondwet te wysig”.
Dit word versterk deur die ANC
beleidsdokumente wat vryges-
tel is, wat die volgende aandui:
‘Daar is geen ‘verandering in die
Grondwet’ of ‘onteiening sonder
goedkeuring’-voorstelle nie... Dit
gaan oor ‘gee die grond terug
aan die mense op Grondwetlike
wyses’. Landman beklemtoon ook
Afdeling 25 (2) van die Grondwet,
wat spesifiseer dat vergoeding
‘regverdig en billik’ moet wees.
Die gewillig koper, gewillige
verkoper-bedeling word nêrens in
die Grondwet aangedui nie. Theo
Boshoff van Agbiz beklemtoon
dat Afdeling 25-‘meganismes met
sorg ontwerp is om transformasie
en herstellende regverdigheid te
verseker op ’n regverdige en billike
wyse, gebaseer op internasionale
norme en standaarde.’
Politieke analis JP Landman
het hierdie saak ondersoek. Hy
beklemtoon Zuma se SONA
2017-wens om “die grond aan
die mense terug te gee op ’n
Grondwetlike wyse” en die
Minister van Grondsake, Gugile By die 2017 Graan SA Kongres
het Voorsitter, Jaco Minaar,
beklemtoon dat die organisasie
beslis NEE sê vir grondonteiening
sonder vergoeding. Hy het
beklemtoon dat ’n toenemende
aantal plase in die mark beskik-
baar is om deur die regering
gekoop te word vir grondhervor
mingsprogramme, maar hierdie
geleentheid word nie gebruik nie.
Minnaar het ’n stem gegee vir
die oorweldigende druk wat deur
boere ervaar word deur te assosieer
met die wyse waarop boere sonder
ophou in ’n negatiewe lig gestel
word en gebrandmerk word as die
sondebokke in die stadige grond-
hervormingsproses.
Die Landbouvooruitskouing,
uitgegee deur BFAP (http://
www.bfap.co.za), beklemtoon dat
Suid-Afrikaanse landbou goed
presteer het, ten spyte van wêreld-
mededinging en ongunstige kli-
maatstoestande, en is optimisties
oor die vermoë van produsente
om die voedselsekuriteitskwessie
op te los. Dit beklemtoon egter
ook dat onsekerheid onder boere
oor die grondeienaarskapkwessie
meebring dat boere huiwerig
is om nuwe kapitaal te belê in
projekte soos die vervanging van
boorde, werkverskaffingspatrone
of arbeidsitensiewe oeste. Die
druk en verantwoordelikheid vir
grondhervorming en transfor-
masie wat op kommersiële boere
geplaas is, blyk ’n poging te wees
om die aandag af te lei van die
inherente swakhede van mislukte
implementeringstrategieë van die
regering. BFAP sê: “Baie van die
aspekte wat groei beperk het, kan
omgedraai word deur ’n effektiewe
burokrasie en duidelike en direkte
leierskap“ en “Klein dingetjies
wat nie verdere versoeke aan die
tesourie verg nie, maar slegs die
herbelying van hulpbronne het die
potensiaal om groot opbrengste
te lewer deur potensiële groei te
> VERVOLG OP BLADSY 56
SENWES Scenario • APRIL/MEI 2017
55