Senwes Scenario April / Mei 2017 | Page 29

HA N D E L SN UUS • • ••• • • Hoe produsente meer kan leer oor W ith the dry autumn and wintertime approaching farmers need to be more alert to veldfires. Here are a few tips: Leer om klimaatstoestande te identifiseer wat geassosieer word met ’n hoë brandgevaar: temperatuur, windspoed/-rigting en humiditeit. Eienaars van grasdakhuise moet alle voorsorg­ maatreëls tref soos die installering van water­ sproeiers, die gebruik van vuurkomberse en die beskikbaarheid van brandblussers. Gebruik tegnologie: satellietgebaseerde brandinligtingstelsels soos AFIS verskaf intydse brandinligting. Stel ’n veldbrandplan op, wat alle aspekte dek wat verband hou daarmee om te bly en jou eiendom te beskerm of om jou eiendom te verlaat voordat dit deur die brand bereik word. brande Belê in jou eie brandbestrydingstoerusting wat goed onderhou word (soos petrol-, of diesel- of waterpompe). Beperk die gebruik van plaasimplemente op dae wanneer die brandgevaar hoog is. Wees ekstra versigtig wanner swys-, sny- en slypgereedskap gebruik word. Vestig brandstroke tussen jou grond en paaie of spoorlyne. Lei personeel op in brandbestrydingstegnieke en veiligheid wat verband hou met rook van sigarette, die brand van rommel, ensovoorts. Sluit by ’n Brandbeskermingsvereniging aan vir bykomende sekuriteit - versuim om dit te doen sal tot gevolg hê dat ’n hof onmiddellik sal aanvaar dat jy skuldig is aan nalatigheid in die geval van ’n aanspreeklikheidseis. 27