Senwes Scenario April / Mei 2017 | Page 10

••••
8
NUUS

VROUEPROGRAM aangebied in die GL Events-tent

DINSDAG – 16 Mei 2917 9:45 Sielskos vir die dag – Retha de Villiers
Revive our hearts South Africa
9:55 Plaaskombuis Elma Postma en Arina du Plessis van Landbouweekblad Appels ( tert , slaai en sop )
10:55 Standard Bank-gesprekke Moving forward
11:00 Mooi storie Lizz Meiring geborg deur Standard Bank
12:00 My plek of joune Isabel Barends Dekor 101 : Só pak jy dekor aan WOENSDAG – 17 Mei 2017 9:45 Sielskos vir die dag – Retha de Villiers
Revive our hearts South Africa
10:00 My plek of joune Isabel Barends Toorkrag van ' n verfkwas
11:00 Plaaskombuis Elma Postma en Arina du Plessis van Landbouweekblad Mielies ( polenta , paptert , wafels )
11:55 Standard Bank-gesprekke Moving forward
12:00 Mooi storie Lizz Meiring geborg deur Standard Bank
DONDERDAG – 18 Mei 2017 9:45 Sielskos vir die dag – Retha de Villiers
Revive our hearts South Africa
10:00 Plaaskombuis Elma Postma en Arina du Plessis van Landbouweekblad Vleis ( kerrie , boerewors , sosaties )
10:55 Standard Bank-gesprekke Moving forward
11:00 Mooi storie Lizz Meiring geborg deur Standard Bank
12:00 My plek of joune Isabel Barends Divas doen dit self – basiese DDShulpmiddels en hoe om dit te gebruik
VRYDAG – 19 Mei 2017 9:45 Sielskos vir die dag – Retha de Villiers
Revive our hearts South Africa
9:55 Standard Bank-gesprekke Moving forward
10:00 Mooi storie Lizz Meiring geborg deur Standard Bank
11:00 My plek of joune Isabel Barends Die duiwel is in die detail – hoe om dekor af te rond .
12:00 Plaaskombuis Elma Postma en Arina du Plessis van Landbouweekblad Suiwel ( melktertgevulde pannekoek , melkkos , macaroni-en-kaasskywe )
APRIL / MEI 2017 • SENWES Scenario

2017 is Toit se vuurdoopjaar by Nampo

VANJAAR IS NOU WEL AL DIE 51STE NAMPO JAAR , MAAR DIT IS DIE EERSTE JAAR WAARIN TOIT WESSELS DIE LEISELS OORNEEM AS HOOFORGANISEERDER VAN NAMPO . ONS HET BY HOM GAAN UITVIND OOR WAT SY VISIE VIR DIÉ LANDBOUSKOU IS .

Met die intrapslag vertel hy dat sy doelwit geword het ,

in die Kaap groot-
nie uitsluitlik is om die rekord waar hy ook aan besoekersgetalle na te jaag nie . die Hoërskool Dit nadat die 2016 Nampo ’ n Heidelberg gematrikuleer het . Hy het op rekordgetal van 75 116 besoekers gehad het . “ My visie is eerstens ’ n plaas in die distrik om besigheid te genereer .” grootgeword en het ’ n B . Agric
Die 57-jarige is al sedert 2012 Admin-graad aan die Universiteit by Graan SA betrokke , waar hy van Stellenbosch verwerf . Soos begin het as streekskoördineerder uit sy CV blyk , is landbou sy in die Kaap en gevorder het tot passie en het hy ook op die plaas , assistent-bestuurder : bemarking Brakfontein in Heidelberg geboer . van Nampo . Hy behartig ook die Een ding is vir hom seker : Kaapse kantoor , wat hom perfek “ Nampo is die grootste bemarkings geleentheid vir Graan SA en voorberei het vir sy nuwe rol . Toit het al baie ander rolle die bestaande resep werk .” vervul , soos voorsitter van die Hy bedryf sake uit Pretoria Heidelberg Boerevereniging , aan gesien dit logisties makliker president van die Heidelberg is , met nagenoeg 80 % van die Landbouskou , direkteur by besigheid wat in die Gauteng Sentraal Suid-Kaap Koöperasie en omgewing behartig word . graanverkryger en graanhandelaar Hy word vanjaar goed in die Swartland en Suid-Kaap . bygestaan deur die voormalige Daarbenewens was hy ook al organiseerder van Nampo , Johan in sy loopbaan ’ n bestuurslid Loxton , wat vanjaar as mentor van die grootste skou in die optree . Johan het 20 jaar se Kaapprovinsie , die Swartlandskou , ondervinding en was vir 18 jaar en ook die president van Agri- die hooforganiseerder van die Expo .
Nampo Oesdag .
Oor sy toekomsvisie is hy Laastens sien Toit uit om die duidelik : “ Nie groter nie , maar Nampo Oesdag uit te bou as “ dié beter . Dit neem reeds meer as geleentheid in Afrika wat geen twee dae om sorgvuldig deur die persoon in landbou wil mis nie .” skou te stap ,” vertel Toit . Hy vul Een van sy grootste uitdagings is dit aan dat die skou ’ n landbouskou sal bly , waar die doelwit is tegnologie , asook om die behoef-
om op hoogte te bly met nuwe
om “ alles te optimaliseer .” tes van die Graan SA landbougemeenskap te bepaal Toit Wessels het in Heidelberg
.