Senwes Scenario April / Mei 2017 | Page 45

••• • • R UB R IE K • • Grafiek 1. Double Top. BRON: SAAMGESTEL DEUR OUTEUR. Grafiek 2. Head and Shoulders. BRON: SAAMGESTEL DEUR OUTEUR. horisontale weerstandsvlak (onder- steuningsvlak) te bepaal, waarna die regstelling dan as horisontale ondersteuningsvlak (weerstands- vlak) dien. Indien die markpryse verskeie kere die weerstandsvlak (ondersteuningsvlak) getoets het en dan deur die ondersteunings­ vlak (weerstandsvlak) breek, vorm ’n nuwe tendens in die teenoor­ gestelde rigting as die voorafgaan- de tendens. ’n Ommekeer in die tendens word gewoonlik bevestig deur ’n toename in verhandelings­ volume, en word aangeraai dat verhandelingsvolume in same­ werking met Tops and Bottoms geanaliseer word. Grafiek 1 is ’n grafiese voorstelling van ’n Double Top. Head and Shoulders Hierdie formasie is sekerlik een van die mees populêre formasies onder tegniese analiste, aangesien die formasie binne enige tydperk geanaliseer kan word. Dus is dit die ideale formasie vir beide kort- en langtermyn markdeelnemers. Beide ’n Head and Shoulders en Inverse Head and Shoulders word op dieselfde basis geïnterpreteer en word die basiese konsepte van ’n Head and Shoulders hier ver- Dieselfde interpretasie geld vir ‘n Inverse Head and Shoulder-formasie wat vorm aan die einde van ‘n sterk afwaartse tendens. 2  duidelik. Die formasie bestaan uit vyf kenmerkende eienskappe (soos grafies voorgestel deur Grafiek 2): sterk voorafgaande tendens, linkerskouer, kop, regter skouer en neklyn. i. Die Head and Shoulders for- masie kan meer akkuraat geïn- terpreteer word indien die for- masie vorm aan die einde van ’n sterk opwaartse tendens 2 . As algemene reël sal ’n tendens ommekeer meer be­duidend wees indien die voorafgaande tendens oor ’n langer termyn vorm. ii. Die linkerskouer van die formasie vorm waar pryse ’n > VERVOLG OP BLADSY 44 SENWES Scenario • APRIL/MEI 2017 43