Senwes Scenario April / Mei 2017 | Page 3

••• • • IN HO UD • • 20 10 6 – 8 INHOUD • CONTENTS REDAKTEURSBRIEF 2 Dis Nampo-tyd! ALGEMEEN 40 Ken jou Certisure personeel – Carla Wise HANDELSNUUS 3 Spotprent: Pieter & Tshepo 3 Oraloor gehoor 15 Antoon Smalberger: Nuwe JCB Verkoopsbestuurder by Senwes Equipment HOOFARTIKEL 27 4 Senwes breaks new ground with listing on ZAR X AREAFOKUS 30 16 Viljoenskroon is boerewêreld KOLLIG 20 Paul Maré het ’n vennoot in Senwes op Viljoenskroon NUUS 6 Senwes wéér deel van Nasie in Gesprek by Nampo How farmers can be more fire-smart 28 Chantelle De Andrade: Diens met 'n glimlag in Viljoenskroon Sakkie Joubert geniet dit om probleme op te los 34 Eddie Morrison: Steeds jou gesoute Hinterland wapenkenner by Nampo en Bothaville 36 Rentevrye lenings aan trusts 39 Agri-Hertzogville wins R10 000 from John Deere Finance RUBRIEKE 6 Iets vir almal by Senwes Grainlink se stalletjie 42 Safex Scenario’s met Susari 7 Nampo gerat vir die volgende 50 jaar 49 Druppels op die dak 8 2017 is Toit se vuurdoopjaar by Nampo 52 ’n Boer maak ’n plan 8 Nampo Vroueprogram 10 Honderde produsente stroom na 2017 Senwes Equipment Ekspo 12 Senwes Strategie met Francois Strydom 24 Senwes webblad trek nuwe baadjie aan 26 What is a QR Code? 32 Mike Mlengana: Still a devoted director-general to SA farmers 38 Spilpunt in ’n japtrap in kuierpunt omskep OP DIE VOORBLAD IN HIERDIE UITGAWE pryk ons Sen­ wes Hoof Uitvoerende Beampte, Francois Strydom en die Hoof Uitvoe­ rende Beampte van ZAR X, Etienne Nel op die voorblad. Die foto is geneem tydens ’n spoggeleentheid toe Senwes en Senwesbel in Februa­ rie die eerste maatskappye geword het wat op Suid-Afrika se eerste ad­ disionele effektebeurs genoteer het. Met NAMPO Oesdag om die draai het ons ’n klompie berigte oor die landbouskou en ons fokus op Toit Wessels wat vir die eerste keer die hooforgani­seerder by Nampo is. Die volledige damesprogram is ook te sien in dié uitgawe, wat na ’n afwesig­ heid van ’n paar jaar weer sy terug­ keer tot die landbouskou maak. Ons fokus op Viljoenskroon en in Kollig fokus ons op staatmaker pro­ dusent in dié omgewing, Paul Maré. Lees hieroor en nog baie meer in die April/Mei uitgawe van Senwes Scenario. 46 Graanmarkvooruitsigte 51 Kolskoot 54 Future focus http://fwd2.co/ScenarioApple 57 Kos vir die siel 59 Tuinwenke KOMPETISIES 58 Wen ’n kopie van Leandie du Randt se nuwe boek http://fwd2.co/ScenarioGoogle 59 Wen met Hannon 60 Wen ‘n kopie van Jou voetpad na vrede Lees die Senwes Scenario aanlyn in Afrikaans VROUE en Engels by www.scenario.co.za of laai die 60 Milanie Vosloo Maak seker jy ontvang die eScenario e-nuusbrief elke tweede maand vir relevante maatskappy- en bedryfsnuus. Teken in by www.senwes.co.za. Scenario toepassing af . ‘Like’ ons Facebook-blad by facebook.com/ReadScenario en volg ons op Twitter by @ReadScenario SENWES Scenario • APRIL/MEI 2017 1