Senwes Scenario April / Mei 2016 | Page 61

T O E KO MSF O K US ••• JENNY MATHEWS BEWEEG DEUR RISIKO NA VEERKRAGTIGHEID BESIGHEID IS ALTYD 'N DOBBELSPEL. DIT BEHELS BAIE RAAIWERK. DAAR IS ’N PAAR SEKERHEDE EN BAIE MOONTLIKHEDE. NIEMAND WEET WAT ’N UUR VAN NOU AF GAAN GEBEUR NIE. DIE BESTE WAT JY KAN DOEN IS OM AANNAMES TE MAAK, GEBASEER OP WAT AL­ REEDS GEBEUR... EN DAN OP JOU GEVOEL STAAT TE MAAK! – TONY MANNING, BESIGHEIDS­ KONSULTANT D ie kombuisskaal op my tafel is weer die middel­ punt van belangstelling. Die drie mans in my lewe, almal in khaki geklee - kyk met groot belang­ stelling na die resultaat. Natuurlik - dis oesskattingstyd! My man het een maal na die mieliekop gekyk en aangekondig dat dit 220g weeg. Beide ons seuns het die pitte van die stronk gestroop, dit sorgvuldig geweeg en met groot verbasing gevra: “Hoe het Pa geraai?” Hy glimlag, “Ek doen dit al vir baie jare!” Ek het altyd gewonder wat die doel van die oefening is, maar ek is ook al deel van die besigheid “vir baie jare lank”. En ek het geleer om die proses te respek­ teer. Die ou uitdrukking is waar: Kennis is mag. Baie besluite moet geneem word voor een oes van die land af gehaal word en die begro­ ting, beplanning en aankope vir die volgende seisoen gedoen word. Donald Rumsfeld, VSA se voormalige Minister van Verdedi­ ging, het eenmaal gesê daar is dinge wat ons w Y]]ۜ