Senwes Scenario April / Mei 2016 | Page 58

••• ’‘ N BO E R M AAK ’‘ N P L A N DS. CAREL BOTMA GEBREEK: ALLES ’N RAMP LEES: Genesis 3:1; 14-19 ALLES WAS MOOI EN GOED. EN GOD HET DAAROOR GEGLIMLAG... M aar die slang was listiger as al die diere wat God gemaak het en hy het die mens verlei. Die eens volmaakte sim­ fonie van die skepping het ’n vals noot gekry. Trouens, dit het ont­ aard in ’n chaos waarin die mens voortaan moes leef en werk. Die werklikheid waarin die mens hom­ self bevind het, was onherstelbaar gebroke. Binne hierdie chaotiese omge­ wing waarin die mens homself bevind, poog ons voortdurend om bronne bymekaar te maak of die bestaande bronne te beskerm, want dit gee ’n mate van struktuur aan ons gebroke lewe en ons self­ beeld. In die praktyk beteken dit bloot dat ons as gevolg van die