PRO MO SIE -A R T IKE L
in Tabel 1 gevolg word waar
Complete Ruminant (V501) van
Epol verskaf word as kragvoer
komponent.
Produsente wat genoegsame
swak kwaliteit ruvoer het, kan
“Frannie se mengsel” gebruik, wat
bestaan uit 25 kilogram melasse,
25 kg ureum en 100 liter water
gemeng. Die mengsel word dan in
die verhouding 1 kilogram tot 10
kilogram swak hooi toegedien.
Welke plan ook al gemaak
word om diere deur die winter te
neem, onthou hulle is rumendiere
wat ruvoer met ’n veselfraksie be
nodig. Indien produsente toegang
tot ander roumateriale het om te
oorwinter is hulle welkom om met
ons te skakel vir raad oor die kor
rekte aanwending daarvan.
Skakel Johan Mouton by
083 278 7746 of e-pos
[email protected] vir
meer inligting.
•••
Produsente wat
genoegsame swak
kwaliteit ruvoer het,
kan “Frannie se
mengsel” gebruik, wat
bestaan uit 25 kilogram
melasse, 25 kg ureum
en 100 liter water
gemeng.
SENWES Scenario • Apr/Mei 2016
55