Senwes Scenario April / Mei 2016 | Page 32

••• HA N D E LSN U U S Verhoudings is verseker Phillip Havenga se roeping. AUBREY KRUGER VERHOUDINGS is Phillip se EINDBESTEMMING VIR PHILLIP HAVENGA is daar net een loopbaan en dit is om ’n Verhou­dings­­ bestuurder te wees. Bothavillers ken vir Phillip as Senwes Village Hinterland se Verhoudingsbestuurder en hy beklee die posisie vir die afgelope vyf jaar. Phillip se droom is om met kliënte te werk en hy leef sy passie elke dag uit. Hy het egter ’n wye draai na hierdie eind­ bestemming gene [K