Senwes Scenario April / Mei 2016 | Page 3

IN HO UD 22 26 ••• 48 INHOUD • CONTENTS REDAKTEURSBRIEF 2 Vier fees in die droogte ALGEMEEN 3 3 6 Spotprent: Pieter & Tshepo Oraloor gehoor Nampo klink op 50-jaar se sukses! HOOFSTORIE 4 Nasie in Gesprek: Jou gespreksgenoot in landbou KOLLIG 22 Eenrigtingverkeer by Twee Oewers Boerdery AREAFOKUS 18 Bothaville neem die voortou NUUS 14 15 17 26 35 37 Senwes Grainlink mik na hoër hoogtes in 2016 Senwes Grainlink: U besig­heids­vennoot in landbou Senwes Grainlink stel tip-top toep vry Herbert Mabuza: Van mediaman tot boer Senwes hoofkantoor word groen Ken jou Certisure makelaar in Potchefstroom HANDELSNUUS 12 Hinterland pronk weer by 2016 HuntEx! 13 Weet wat behels die 2016 Vuurwapenwet 28 Meer oor jou Senwes Equipment Werkswinkel­ - bestuurder 28 Ben, jou getroue Senior Graanverkryger 30 Verhoudings is Phillip se eindbestemming 30 Phillip al s(Nell)end na produsente 32 Wanneer die druk op pro­du­sente te veel word 42 Winterweiding gaping vullers: Wat is die opsies? 50 Senwes se Jaco Minnaar die nuwe vuur agter Graan SA 52 Schoeman lei Grasland 53 Senwes Equipment tegnici wys hul staal 54 Droogte 2016 RUBRIEKE 38 Safex Scenario’s met Susari 41 Hoe maak ek my jaggeweer meer akkuraat? 44 Graanmarkvooruitsigte 48 Druppels op die dak 56 ’n Boer maak ’n plan 59 Toekomsfokus 61 Kos vir die siel 63 Tuinwenke KOMPETISIES 11 35 63 64 Wen groot met Senwes Equipment en John Deere Wen die boek Meesterboere: Denkers en Doeners Wen met Hannon Wen ‘n kopie van Jou voetpad na vrede VROUE 58 Milanie Vosloo OP DIE VOORBLAD ’n Ingeligte nasie Dis waaroor landbou gaan! Nasie in Gesprek vier sy vierde bestaansjaar by Nampo se 50ste verjaardag en vanjaar gaan dié program, onder die leiding van Senwes, verseker uitstaan. Nasie in Gesprek gaan groot met twee buite uitsaai-areas en LEDskerms. Daarby word ‘n groter digitale voetspoor getrap met die Nasie in Gesprek toepassing. Dit gaan behoorlik gons op sosiale media met die gesprekke wat die daaropvolgende week op TV-kanale uitgesaai word. Die platform stimuleer dialoog en is die stem van die produsent. So bly almal ingelig oor kwessies na aan die hart van die produsent. Senwes Grainlink neem die voortou met  ‘n nuwe toepassing en ‘n nuwe era wink vir Senwes Equipment. Daar is selfs R350 000 se pryse op die spel met Senwes Equipment en John Deere se reuse kompetisie. Ons fokus ook op Bothaville, met produsent Herbert Bruinette in die kollig. Bly dus ingelig! Maak seker jy ontvang die eScenario e-nuusbrief io ief r elke tweede r na sb maand vir relevante e u c maatskappy- en eS -nu e bedryfsnuus. Teken in by www.senwes.co.za. SENWES Scenario • Apr/Mei 2016 1