Senwes Scenario April / Mei 2016 | Page 21

A R E A F O K US Georgetown is die kampioen met 8 nasionale titels! Azrek Arabiere is een van Bothaville se uitvoerprodukte. B othaville Die Hinterland Senwes Village tak. Dit word al sedert 1974 gehou op Nampo Park, sowat 19 km buite die dorp, en word jaarliks deur sowat 80 000 mense bygewoon. DIÉ MIELIEWÊRELD IS KERKWÊRELD Kerke vorm in die meeste dorpe deel van die prentjie, soveel te meer hier omdat Bothaville gestig was as kerkdorpie. Die NG Kerk in die dorp is sekerlik die bekend­ ste. Dit is ontwerp deur die bek­ ende Gerard Moerdyk, wat ook die Voortrekkermonument ontwerp het. Wanneer jy deur Bothaville ry, sien jy talle unieke kerkgeboue soos die NG Kerk Noord, die Nederduitsch Hervorm­de Kerk, die PPK en die AGS Kerk. Dan ook kleiner skatte soos die Meto­ diste Kerk en die unieke klein Baptiste Kerk wat lyk of dit uit ’n sprokiesverhaal kom en die majes­ tieuse NG Meyerhof wat uittroon, om maar ’n paar te noem. BOTHAVILLE HINTERLAND SENWES VILLAGE TAK Marius van Wyk, die Takbestuur­ der van Bothaville Hinterland Senwes Village tak, sorg dat alles klopdisselboom hier verloop. Hier is Marius in beheer van 55 per­ soneellede. BOTHAVILLE SILO Tido Grimbeek is die Kompleks­ bestuurder by Bothaville en saam met hom is Braam Prinsloo (Assis­ tent Silobestuurder), Gert Pienaar (Senior Graangradeerder), Andries is die M ielie ••• hoofstad. Ndonga (Junior Graangradeerder), sowel as Jacob Tumane (Trek­ kerbestuurder), Job Mokodutlo (Loko-operateur) en Isaak Mototo (Kontrolebordoperateur) met ses Algemene Werkers George Mokolokolo, Oupa Sekonyela, Merriam Makume, France Mafer­ eka, Stephanse Matiwane en Isaak Mohale. Aan die Brabant kant is Magiel Greyling die Silobestuurder en Johannes Mkhuwane (Kontrole­ bordoperateur), Joel September (Algemene Werker) en Shadrack Bengu (Algemene Werker). UNIEKHEID VAN DIÉ SILO Die eerste Senekal Silo’s van 12 buise wat 3 300 ton elk kan op­ berg, is al in 1968 opgerig. Die 12 buise is gevolg deur 19 verdere buise, wat as die nuwe aanbouings bekend staan. Daar is 15 buise met ’n bergingskapasiteit van 4 600 ton en 4 buise met ’n kapasiteit van 1 200 ton elk, wat in 1978 aangebou is. Daar is dus ’n totaal van 31 buise met ’n kapasiteit van ongeveer 113 400 ton. Daar is verder ook ’n oorhoofse band van 60 meter wat direkte lewering aan Eendag Meule, wat net langsaan geleë is, bewerkstellig. Dan is daar ook ’n ekstra uitlaai­ > VERVOLG OP BLADSY 20 SENWES Scenario • Apr/Mei 2016 19