Senwes Scenario April / Mei 2016 | Page 10

••• AL G E M E E N Hinterland HINTERLAND, die wildskomponent vir Nampo! HINTERLAND IS opgewonde om vanjaar weer groot uitstal­ ruimtes by die Graan SA Nampo Oesdag in die Hinterland Saal (ou Senwes Saal) beskikbaar te stel. Cobus van Coller, Voorsitter van Nampo Oesdag, is van mening dat die uitbreiding van die wildskom­ ponent, waar wildsvennootskappe soos dié wat met Hinterland gevorm is, waardevolle inligting en produkte met besoekers gaan deel. “Hierdie komponent wat stel­ selmatig by die Oesdag ingefaseer word, stel ‘n verdere vertakking van die boerderybedryf ten toon.” Met Hinterland se groot ver­ skeidenheid produkte gaan jy beslis jou spaarvarkie wil oopbreek! Daar word spesifiek gefokus op die Hinterland wapenreeks wat aan die publiek beskikbaar sal wees en daar gaan pryspromosies wees waar­oor die besoekers gaan vuisslaan! Wentzel Jonker, Aankoper van Hinterland, moedig alle besoekers aan om nie die Hinterl [