Senwes Scenario April / Mei 2015 | Page 7

HO O F ST O R IE LUR’e op provinsiale vlak moet ook betrokke raak en luister na produsente en saam help werk aan oplossings vir die uitdagings. As mense honger is, kan hulle nie reg dink nie. As ons vrede ene geluk wil hê moet mense toegang tot kos hê en die regering wil julle (produsente) daarmee bystaan. OOR GELEENTHEDE EN GROEI Staan sterk. Ons (regering) moet help voorsien dat daar wel weer volgende seisoen geplant kan word. Ons moet ook help dat sekere dinge gebeur, soos indien jy plant, dat daar ‘n mark vir jou produkte is. Geleenthede moet geskep word. Ons weet dis moeilik om mee te ding met lande wat deur die regering gesubsidieer word. Ek is hier om te luister. Ons (regering) moet meer markte oopmaak en verseker almal in die land het toegang tot kos vir ons mense – teen ••• ontwikkel wat droogtebestand is. bekostigbare pryse. Die gevolge van die Ons moet ons kapasiteit droogte om te moet ook produseer geassesseer verhoog, maar DIT GAAN NIE NET word en moet die regering OOR KOS NIE – DIT GAAN kyk hoe dit het ook ons raak. dinge om te OOR VOEDING EN Daar moet doen. Hoë nie net na die VOEDINGSWAARDE. insetkoste pad vorentoe moet MENSE MOET NIE gekyk word aangespreek HONGER GAAN SLAAP nie, maar ook word – soos geldelike hulp ondermeer NIE – DAAROM MOET aangebied die prys van word. ONS PLANNE MAAK. kunsmis. Ek As jy wil boere die nou geld versekering verloor kan jy nie volgende gee dat hulle kan meeding in jaar weer plant en jou die mark en die staat moet trekkers in die lande dit vir hulle moontlik maak stuur nie. Ons wil help... met meer ondersteuning. Komitees moet saamgestel word om die omvang van OOR KOS EN die skade te bepaal. Boere DROOGTEHULP skep werk en moet juis Dit gaan nie net oor kos daaroor ook bygestaan nie – dit gaan oor voeding word deur die regering. en voedingswaarde. Mense moet nie honger gaan slaap OOR GRONDGRYPnie – daarom moet ons EN PLAFONNE planne maak. Ons moet ons Grondhervorming is ‘n breinkrag gebruik om kultivars te ander kwessie... Ek is seker almal wonder daaroor... Ons het gepraat van 5050 nou praat ons van ‘n landplafon van 12 000 K