Senwes Scenario April / Mei 2015 | Page 63

K O MPE T ISIE S ••• WEN met Wound Care WEN Ses gelukkige lesers kan elk ‘n 911 WOUND CARE EMEERGENCY KIT wen. Die veeldoelige middels behandel en versorg ondermeer chroniese, chirurgiese en traumatiese wonde, diabetiese sere, ekseem, psoriase, bedsere, gordelroos, sonbrand, druksere, brandwonde, bakteriële infeksies en spinnekopbyte. SMS SENWES, WOUNDCARE jou naam, telefoonnommer en e-posadres na 31022 voor 15 Mei 2015. Standaard sms-tariewe geld. Geen werknemers van Senwes mag aan die kompetisie deelneem nie. WEN met Efekto Die winter is geen verskoning om nie takies in jou tuin te doen nie. Met die volledige reeks Efekto-produkte en advies wat op hul Facebookblad, Twitter asook op hul webtuiste beskikbaar is, kan enige tuinier deur die koue heen besig bly. Besoek Efekto by www.efekto.co.za vir meer inligting of volg hulle op Facebook. Efekto gee ‘n geskenkstel bestaande uit Efekto-produkte ter waarde van R1 000 weg aan een gelukkige Scenario-leser. Sms Senwes, Efekto, jou naam, telefoonnommer en e-posadres na 31022 voor 15 Mei 2015. Standaard sms-tariewe geld. Geen werknemers van Senwes mag deelneem nie. Hy speel klaar met vlekke, plooie en droogheid Die DAILY SUNLOCK MOISTURISER is ‘n volledige olievrye en ligte vogroom met ‘n baie hoë SPF. Dit is veral geskik vir iemand wat bedags in die buitelug werk of sport beoefen. Enigiemand wat bekommerd is oor hiperpigmentasie en veral diegene wat besig is met die behandeling van hulle hiperpigmentasie behoort hierdie DAILY SUNBLOCK MOISTURISER elke dag te gebruik. Aangesien die hoofbestandeel Zink Oksied is, is dis die ideale bevogtiger vir tieners wat aknee kondisies het aangesien zink oxide aknee en inflammasie behandel en verminder. ‘n Belangrike eienskap van die DAILY SUNBLOCK MOISTURSER is dat dit heeltemal in die vel geabsorbeer word sonder enige olierige gevoel. Dit irriteer ook nie die oë nie. Dis geskik vir alle veltipes, maar indien jy addisionele vog soek, kan jy enige HANNON vogroom bo-oor aanwend. Die VITMAMIN E EYE CRÈME is ‘n moderne oogroom, geskik vir alle veltipes. Enige persoon ouer as twintig behoort hierdie oogroom te gebruik om die vorming van plooitjies te verhoed en om bestaande plootjies te versag. Die vel onder ons oë is die dunste op ons liggame en dehidreer dus ook die vinnigste. Die oogroom bevog en beskerm die oogarea deur ‘n onsigbare film bo-oor die vel te laat wat die vel onmiddellik gladder laat vertoon. Dit help ook met die verligting van pigmentasie vlekkies aangesien Vitamien E ‘n kragtige anti-oksidant is. Twee gelukkige wenners kan elk ’n geskenkpak ter waarde vat R715 wen. Die pak bevat ‘n Daily Sunblock Moisturiser en ‘n Vitamin E Eye Crème. Sms Senwes, Hannon en jou naam, telefoonnommer en e-posadres na 31022 voor 22 Mei. Standaard sms-tariewe geld en geen werknemers van Senwes mag deelneem nie. AS JOU APTEEK NIE VOORRAAD HET NIE, BESTEL DIREK BESTELLINGS LYN: 086 099 4144, INFORMASIE LYN: 082 570 8016 DIE ABC VAN WONDSORG IN EEN PRODUK - PROFESSIONELE WONDSORG TUIS! 911 WONDSORG SPROEI & ROOM is geformuleer om te help met die behandeling en velsorging van velaandoenings in passiewe wondsorg. • Chroniese, chirurgiese en traumatiese