Senwes Scenario April / Mei 2015 | Page 6

••• HO OF STOR I E r e t s ini m e i D OOR KOSSEKURITEIT, D ROOGTE p y r ndg o r g en MINISTER SENZWENI ZOKANA HET TYDENS DIE ONLANGSE GRAAN SA-KONGRES OP NAMPO PARK OOR VERSKEIE KWESSIES BINNE LANDBOU GEPRAAT. DIE KONGRES WAT DEUR NAGENOEG 600 PRODUSENTE BYGEWOON IS, HET DIE DEBAT TUSSEN GEORGANISEERDE LANDBOU EN DIE REGERING VERDIEP. NICOLIZE VAN DER WALT S enwes was ‘n silwer borg tydens die kongres en sprekers soos Roelf Meyer, Japie Grobler van ASUF , Schalk Pienaar van Agbiz, Kip Tom, Andrew Makenete en dr. Marinda Visser van Graan SA was maar net ‘n paar van die sprekers tydens 4 die paneelbespreking onder leiding van die veteraan-joernalis, Max du Preez. Die minister se toespraak het egter wyd aandag geniet. Scenario deel graag die kernpunte met sy lesers vanuit die minister se mond. April/Mei 2015 • SENWES Scenario OOR DIE DROOGTE: Kossekuriteit is onder druk en die oeste vrek. Ek glo boere kan nie slaap nie. Ek kan verstaan hoe julle voel. Daar is wel verskeie uitdagings in die landbousektor en beurtkrag het nie die situasie vergemaklik nie... Boere kon nie besproei nie. As ‘n boer het ek net 8 ha mielies aangeplant. My mielies is mooi, maar ek gaan ongelukkig nie die nasie voed nie Ek besef egter die grootste getal boere is geraak deur die droogte. Een boer voel ‘n ander boer se pyn... Moenie moed verloor om weer te plant nie. Komitees moet die omvang van die droogte bepaal en boere moet toegang tot geld hê.