Senwes Scenario April / Mei 2015 | Page 58

••• D RUPP E LS OP DI E DA K “ DIE MINDER AS NORMALE REËNVAL VIR DIE SEISOEN IS NIE ALLEEN VERANTWOORDELIK VIR SWAK OPBRENGSTE NIE, MAAR HET DIE UITERSTE HOË TEMPERATURE GEDURENDE DIE BESTUIWINGSPERIODE EN DIE VERSPREIDING VAN DIE REËN ALLES SAAMGEWERK EN PRODUKSIE BENADEEL. was nie oral gunstig vir mielieproduksie nie. Seisoensverloop van die 2014/15 reënval. Bostaande kaart dui die kumulatiewe reënval vir die seisoen, naamlik vanaf 1 Julie 2014 tot en met die 16de Maart 2015 aan teenoor die langtermyn-reënval vir dieselfde periode. Die droë kol in die sentrale gedeelte van die tradisionele Senwesgebied is duidelik sigbaar. Soos 56 ” reeds vermeld is die minder as normale reënval vir die seisoen nie alleen verantwoordelik vir swak opbrengste nie, maar het die uiters hoë temperature gedurende die bestuiwingsperiode en die verspreiding van die reën alles saamgewerk en produksie benadeel. Dit moet net by gesê word dat die reënval uiters variërend